{"id":3561,"date":"2008-11-28T04:49:40","date_gmt":"2008-11-28T04:49:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3561"},"modified":"2008-11-28T04:49:40","modified_gmt":"2008-11-28T04:49:40","slug":"blatante-aanval-laat-spoor-van-verwoesting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3561","title":{"rendered":"Blatante aanval laat spoor van verwoesting"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>Indiese sekuriteitsbeamptes het ges&ecirc; dat ten minste &#39;n dosyn aanvallers Moembaai van die see af ingekom het met opblaasbote Woensdagaand, nadat hulle dieper op die oop see deur &#39;n groter skip afgelaai is. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hulle het daarna in groepe verdeel. Een van die eerste teikens was die Chhatrapati Shivaji-spoorwegstasie, waar ten minste twee mans met outomatiese wapens losgetrek het en granate tussen die mense wat in die hoofsaal gewag het, ingegooi het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hulle het byna 50 liggame agtergelaat, en beelde van hulle kalm gesigte op die geslotebaantelevisiekameras. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hulle het Indiese veiligheidsmagte wat die stasie bestorm het, vermy en &#39;n welsynshospitaal vir vroue en kinders aangeval, die Cama-hospitaal, waar hulle wild geskiet het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Weer het polisie gereageer, insluitend die hoof van Moembaai se teen-terreureenheid, Hemant Karkare, wat saam met twee offisiere buite die hospitaal doodgeskiet is.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Nog &#39;n groep het die Caf&eacute; Leopold, een van Moembai se bekendste restaurante en toeriste uithangplekke, aangeval.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&#39;n Jong Australiese paartjie, David Coker en Katie Anstee, het beskryf hoe verskeie gewapende mans deur die deure gebars het en net begin skiet het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ons het letterlik net klaar bestel toe dit soos vuurwerke klink en mense geskree het,&quot; het Coker ges&ecirc;. Sy vriendin is in die been gewond.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Nog &#39;n groep het &#39;n geskaakte polisievoertuig gebruik vir verbyryskietaksies voordat die hoofteikens aangeval is, simbole van Moembaai se weelde en multikulturele karakter. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die teikens was twee luukse hotelle, die Taj Mahal, een van Moembaai se bekendste landmerke en die Oberoi\/Trident, asook &#39;n sake- en woonkompleks, wat ook &#39;n Joodse sentrum se hoofkwartier en hostel vir Joodse besoekers was. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die eerste teken was gaste en personeel by die Taj wat die klank van geweerskote en ontploffings vanaf die hotel se swembadarea af gehoor het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Toe hulle eers binne was, het die gewapende mans begin om gyselaars te neem. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Hulle was baie jonk, meer soos seuns, met denims en T-hemde,&quot; het een Britse hotelgas van die aanvallers ges&ecirc;. &quot;Hulle het ges&ecirc; hulle soek enige iemand met Britse en Amerikaanse paspoorte.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die militante het toe na die boonste vloere van die hotel beweeg en geskiet na enige iemand wat hulle te&euml;gekom het.<span>&nbsp; <\/span><\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0438\u0433\u0440\u044b \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u043a\u0430\u043c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62806-pamyatnik-ivanu-sirko-popolnil-ryady-dostoprimechatelnostej-xarkova.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0436\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><span>Goed opgelei, gefokus en tot die tande toe gewapen, het &#39;n klein groepie geharde Islamitiese militante ongesiens in die finansi&euml;le hoofstad van Indi&euml; ingekom en &#39;n spoor van verwoesting gesaai.<\/span><\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[3377,3396,162,21089],"class_list":["post-3561","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-beeld","tag-blatante-aanval-laat-spoor-van-verwoesting","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3561","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3561"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3561\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3561"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3561"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3561"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}