{"id":35579,"date":"2015-12-13T05:40:31","date_gmt":"2015-12-13T03:40:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35579"},"modified":"2015-12-14T10:39:14","modified_gmt":"2015-12-14T08:39:14","slug":"dan-roodt-leopold-scholtz-die-antifa-ontdek-regse-gevaar-in-frankryk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35579","title":{"rendered":"Dan Roodt: Leopold Scholtz die antifa ontdek &#8216;regse gevaar&#8217; in Frankryk"},"content":{"rendered":"<p>Leopold Scholtz is, soos Kallie Kriel van Soliforum en &#8216;n paar ander, bekend as &#8216;n &#8220;anti-rassistiese&#8221; stryder. Die hele Westerse kultuur is deurdrenk van rassisme en &#8220;die patriargie&#8221;, dus besoedel hulle hul nie graag daarmee nie. Dit lei dan logies tot die volgende: hoe minder jy van Westerse kultuur (tale, filosofie, musiek, opera, kuns, geskiedenis ens.) af weet, hoe beter. Onkunde is die hoogste vorm van anti-rassisme. Dit spreek byna vanself.<\/p>\n<p>Scholtz skuim gereeld om die mond as hy op sy interlokuteurs gil: &#8220;rassis, fascis, Nazi!&#8221; &#8220;Interlokuteur&#8221; is eintlik &#8216;n Franse leenwoord, maar omdat die kleurlingmarxis, prof. Hein Willemse, dit gereeld gebruik, het dit al tot &#8216;n stukkie &#8220;Kaaps&#8221; gevorder wat &#8216;n mens mag gebruik. Dis toelaatbaar, amper polities korrek, kan &#8216;n mens maar s\u00ea. Verbasend genoeg gebruik Scholtz, in &#8216;n <a href=\"http:\/\/www.netwerk24.com\/Stemme\/Aktueel\/terreur-versterk-le-pen-se-steun-20151210\" target=\"_blank\">artikel oor vandag se Franse streeksverkiesings<\/a>, nie &#8216;n enkele keer die terme\u00a0&#8220;rassis&#8221;, &#8220;fascis&#8221; of &#8220;Nazi&#8221; in verband met Marine Le Pen nie. Miskien het hy vergeet. Darem herhaal hy die woord &#8220;regs&#8221; in elkeen van die eerste twee paragrawe.<\/p>\n<p>Vir &#8216;n veteraan-antifa soos Leopold Scholtz is dit werklik vreemd. Maar miskien herstel hy nog van die Duitse polisie se traanrook en waterkanonne wat hulle op hom gebruik het toe hy en sy mede-antifa&#8217;s (anti-fasciste) gister in Leipzig teen &#8220;neo-Nazi&#8217;s&#8221; betoog het en onluste gepleeg het. Leopold Scholtz is &#8216;n opperste klipgooier en onlusmaker wat soos &#8216;n berserker klaskamers en lesingsale kan afbrand as hy die dag lus het; vandaar sy aangetrokkenheid tot antifa. Veral Duitse antifa, want dit is meer gewelddadig. Boonop het Karl Marx en Friedrich Engels mos in Duits geskryf. Al is jy &#8216;n eurofoob wat die Weste verafsku, mag jy maar Marx en Engels lees want hulle\u00a0en hul\u00a0volgelinge het self die ondergang van die Westerse beskawing bepleit.<\/p>\n<p>Leopold Scholtz woon in Delft, Nederland, van waar hy gereeld met &#8216;n motorfietshelm en &#8216;n knuppel saam met sy mede-antifa&#8217;s die &#8220;regse gevaar&#8221; met geweld gaan bestry. S\u00f3 het dit gister in Leipzig gelyk nadat &#8216;n duisend antifa&#8217;s slaags geraak het met tweehonderd betogers wat hulle teen die toestroming van migrante na hul land wou uitspreek.<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/bYJtZtweWnk\" width=\"560\" height=\"315\" frameborder=\"0\" allowfullscreen=\"allowfullscreen\"><\/iframe><\/p>\n<p>Leipzig is binne trefafstand van Delft. Maar Scholtz waarsku ook gereeld die hele kleuterskool wat ademloos na KykNET se linkse juffrouens luister oor die &#8220;regse gevaar&#8221;, soos in di\u00e9 video wat &#8216;n koninklike aantal van 38 kyke op YouTube onvang het.<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/v5wrv-p0lhQ\" width=\"560\" height=\"315\" frameborder=\"0\" allowfullscreen=\"allowfullscreen\"><\/iframe><\/p>\n<p>N\u00e1 di\u00e9 gratis advertensie op PRAAG gaan die getal kyke seker die hoogte inskiet, maar anders as Scholtz en sy trawante glo ons in sulke &#8220;regse&#8221; eurosentriese begrippe soos &#8220;die oop gesprek&#8221; en spraakvryheid. Van Wyk Louw, wat die term &#8220;oop gesprek&#8221; gemunt het, was volgens die Stellenbosser Gerrit Olivier juis om di\u00e9 rede\u00a0&#8216;n Nazi, iets waarmee Scholtz die antifa geredelik sou saamstem.<\/p>\n<p>Kennelik weet\u00a0Leopold die linkse knuppelswaaier net van een lid van\u00a0die Front National, en dit is Marine Le Pen self. Die bestaan van die onderleier en strateeg, Florian Philippot, asook die gewilde lid van die Nasionale Vergadering vir Vaucluse, Marion Mar\u00e9chal-Le Pen, verkeer iewers buite sy tonnelvisie. Dan praat &#8216;n mens nie eens van Louis Aliot, Philippe Loiseau en Sophie Montel wat \u00f3\u00f3k elkeen die meeste stemme in hul onderskeie streke tydens verlede Sondag se eerste rondte behaal het nie. &#8216;n Sewende kandidaat, Nicolas Bay, het in Normandi\u00eb min of meer gelykop met die sentrum-regse kandidaat ge\u00ebindig. \u00a0Scholtz se Engelse koerant wat hom daar op Delft &#8220;ingelig&#8221; hou, neem nie kennis van sulke twyfelagtige figure\u00a0op die &#8220;diep platteland&#8221; van Frankryk nie. Onthou u nog daardie uitdrukking, &#8220;diep platteland&#8221;? Dis &#8216;n term waarmee die Afrikanerkieser in vorige dekades deur die plaaslike Engelse koerante beledig is.<\/p>\n<p>Scholtz skryf:<\/p>\n<blockquote><p>&#8220;Vir vandag se tweede ronde het die Sosialiste hulle aan die verkiesing in drie streke onttrek en gaan met die konserwatiewe kragte saamsnoer om die FN te beveg. Peilings wys egter die FN kan in di\u00e9 streke selfs teen die gekombineerde kragte van die konserwatiewe en die Sosialiste die pyp rook.&#8221;<\/p><\/blockquote>\n<p>Die uitdrukking &#8220;pyp rook&#8221; hier vind ek nogal vreemd: \u00f3f dit wys heen\u00a0na die dagga wat Scholtz die antifa en oud-hippie daar in sy Hollandse &#8220;koffie&#8221;-kroeg rook, \u00f3f dit herinner aan die loodpyp in sy mou waarmee hy die arme Duitsers wat oor hul heimat bekommerd is daar in Leipzig toegetakel het. Feit is egter dat daar &#8216;n paar nuanses en feite in sy relaas makeer. Ten eerste het die Sosialiste hulle slegs in twee streke onttrek. In die derde streek, Elsas-Lotaringe-Sjampanje-Ardenne waar Philippot die FN-kandidaat is, het die Sosialistiese kandidaat, Jean-Pierre Masseret, geweier om hom te onttrek, ondanks die opdragte van die Sosialistiese politburo in Parys. Dus vind daar vandag net twee &#8220;tweestryde&#8221;, of <em>duels<\/em> soos die Franse dit noem, plaas: di\u00e9 in Nord-Pas de Calais-Picardie waar Marine Le Pen kandidaat is teen Xavier Betrand van die Republikeine, asook in PACA (Provence-Alpes-C\u00f4te d&#8217;Azur) waar Marion Mar\u00e9chal-Le Pen teen Christian Estrosi te staan kom.<\/p>\n<figure id=\"attachment_35584\" aria-describedby=\"caption-attachment-35584\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-35584\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/Marion_Marechal_LePen_en_rendezvous23-1-300x149.jpg\" alt=\"Marion Mar\u00e9chal-Le Pen\" width=\"300\" height=\"149\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/Marion_Marechal_LePen_en_rendezvous23-1-300x149.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/Marion_Marechal_LePen_en_rendezvous23-1-768x382.jpg 768w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/Marion_Marechal_LePen_en_rendezvous23-1-1024x509.jpg 1024w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/Marion_Marechal_LePen_en_rendezvous23-1-148x74.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/Marion_Marechal_LePen_en_rendezvous23-1-31x15.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/Marion_Marechal_LePen_en_rendezvous23-1-38x19.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/Marion_Marechal_LePen_en_rendezvous23-1-425x211.jpg 425w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-35584\" class=\"wp-caption-text\">Marion Mar\u00e9chal-Le Pen, FN-kandidaat in PACA<\/figcaption><\/figure>\n<p>Dit lyk nie asof Leopold die antifa enige onlangse meningspeiling in Frankryk geraadpleeg het nie, want daar was ten minste drie oor die afgelope paar dae, wat almal voorspel dat die sentrum-regse Republikeine net-net teen die dames Le Pen gaan wen. Woensdagaand het &#8216;n meningspeiling deur TNS-Sofres vir\u00a0Le Figaro et LCI voorspel dat\u00a0Xavier Bertrand met 53% teenoor Marine Le Pen se 47% gaan wen. Dieselfde meningspeiling meen dat Christian Estrosi met 54% teenoor 46% oor die 25-jarige Mar\u00e9chal-Le Pen gaan se\u00ebvier. Kort voor sesuur Vrydagaand &#8211; waarna geen meningspeilings of veldtogte meer gevoer mag word kragtens Franse wetgewing nie &#8211; het &#8216;n ander meningspeiling vir die koerante <em>La Provence<\/em>, <em>Nice-Matin<\/em> en <em>Var-Matin<\/em> weliswaar die gaping tussen Estrosi en Mar\u00e9chal-Le Pen as veel kleiner beskryf, naamlik 51% teenoor 49%.<\/p>\n<p>Anders as wat Leopold Scholtz die antifa-propagandis van Delft beweer, betree die FN-kandidate dus vandag se verkiesing as buiteperde. Maar enigiets is seker moontlik, want die FN se kiesers is gretiger om te stem as die ander. Omdat hulle ook jonger is, is hulle meer verbind op sosiale media waar hulle mekaar aanspoor\u00a0om vir Marine Le Pen en haar span te gaan stem &#8220;om Frankryk van sosialisme te bevry&#8221;. Marine Le Pen beskik oor 822 000 volgelinge op Twitter, teenoor haar opponent se 64 000. Indien sosiale media dus die deurslag in &#8216;n verkiesing kan gee, kan dit dalk net die knoop vir die Front National deurhaak.<\/p>\n<p>Leopold Scholtz beskou die FN as &#8216;n gevaar vir Europa. Maar is hy nie eerder &#8216;n bedreiging\u00a0vir Europa nie, iemand wat die ANC-SAKP se eertydse terreur in Suid-Afrika al jare lank goedpraat, benewens sy renons in alles wat blank, Europees en veral Frans is?<\/p>\n<p>Die uitslae sal vanaf nege-uur Suid-Afrikaanse tyd vanaand begin bekendraak soos wat die uitgangmeningsopnames en wiskundige skattings deur die media gepubliseer word. Volg my op op Twitter waar ek ook die uitslae sal twiet by @danroodt.<\/p>\n<p>Ten slotte, en spesiaal vir Leopold Scholtz en sy mede-antifa&#8217;s, hier is nog &#8216;n nommertjie van die Franse groep Les Brigandes, juis oor die antifa&#8217;s, met Duitse onderskrifte en &#8216;n Engelse vertaling hier onder sodat selfs hy dit kan verstaan. (Die vertaling is vanaf Les Brigandes se webblad, in minder as puristiese Engels.)<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/GPzvcBFHnI0\" width=\"560\" height=\"315\" frameborder=\"0\" allowfullscreen=\"allowfullscreen\"><\/iframe><\/p>\n<p>I saw an old man over the counter in a supermarket,<br \/>\nHe was called a bastard by a barking Arab woman.<br \/>\nWhen the Antifa was coming in,<br \/>\nThe Antifa has screamed:<br \/>\n\u201cPolice!\u201d<br \/>\n\u201cThis is an old\u00a0P\u00e9tainist!\u201d<\/p>\n<p>A young girl reading the Bible in the train,<br \/>\nYoung Non-Europeans started their nasty games with her.<br \/>\nIf the Antifa had been there<br \/>\nThen it would be sure that they have witnessed\u2026<br \/>\nIn the face of the police\u2026<br \/>\nThat she was a provocateur!<\/p>\n<p>A little boy sang an old song.<br \/>\nNon-violent Rastas have massacred him, just like he stand there.<br \/>\nThe Antifa had put him on the list\u2026<br \/>\nThe list of anti-globalist suspects.<br \/>\nHe had sung: \u201cAupr\u00e8s de ma blonde\u201d\u2026<br \/>\nWhat an evil Nazi!<\/p>\n<p>That was before the time of the \u201cDon\u2019t insult my buddy.\u201d.<br \/>\nBut such a buddy set me the blade to my throat.<br \/>\nIf the Antifa would have been established at this time\u2026<br \/>\nThen, the psychologist had demonstrated<br \/>\nThat the fear of the unknown was the evidence of\u2026<br \/>\nThe racist syndrome.<\/p>\n<p>[Nota: Die sinsnede in Franse sleng,\u00a0&#8220;touche pas \u00e0 mon p\u00f4te&#8221; (moenie aan my gabba vat\u00a0nie) is die naam van &#8216;n anti-rassistiese organisasie in Frankryk wat deur Harlem D\u00e9sir in die tagtigerjare gestig is, met miljoene wat hy in die geheim van die Sosialistiese regering ontvang het. &#8211; DR]<\/p>\n<p>I say, you have to send Manuel Valls\u2026<br \/>\nAt night\u2026<br \/>\nIn an area in which he has never walked in.<br \/>\nWithout a bodyguard, without the police<br \/>\nAnd if he can escape the harassment\u2026<br \/>\nThen he can say to the media:<br \/>\n\u201cInshallah!\u201d<\/p>\n<p>And when the rabble is going to rape you in the evening.<br \/>\nTake an iron bar and use it to save your skin.<br \/>\nBut if one of them is lying on the ground.<br \/>\nThen the judge will say that it is a conspiracy.<br \/>\nThe newspapers will read x3:<br \/>\n\u201cThis was done by a fascist!\u201d<\/p>\n<p>Going to eat a falafel in the Rue des Rosiers,<br \/>\nI put on my kippah and my turban in the market.<br \/>\nThe Antifa will not miss you,<br \/>\nWhen you look like a Gaul.<br \/>\nAnd if you eat quenelles with fries:<br \/>\n\u201cAnti-semite!\u201d<\/p>\n<p>If you do this, or if you\u2026<br \/>\nSay that,<br \/>\nIf you even think it\u2026<br \/>\nThen that\u2019s already too much.<br \/>\nIf you say a word they don\u2019t like\u2026<br \/>\nThen you will have to deal with the Antifa.<br \/>\nFor the Trotskyist GPU\u2026<br \/>\nYou are a fascist.<\/p>\n<p>They put millions there\u2026<br \/>\nIn hell for this reason.<br \/>\nFor them it is a fixed idea\u2026<br \/>\nA method of terrorism.<br \/>\nWhen I dispute, when I resist<br \/>\nThen I find myself on the list:<br \/>\n\u201cI am a fascist!\u201d<\/p>\n<p>And if you don\u2019t think\u2026 how you have to\u2026<br \/>\nThen you\u2019re a fascist.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Leopold Scholtz is, soos Kallie Kriel van Soliforum en &#8216;n paar ander, bekend as &#8216;n &#8220;anti-rassistiese&#8221; stryder. Die hele Westerse kultuur is deurdrenk van rassisme en &#8220;die patriargie&#8221;, dus besoedel hulle hul nie graag daarmee nie. Dit lei dan logies tot die volgende: hoe minder jy van Westerse kultuur (tale, filosofie, musiek, opera, kuns, geskiedenis &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35579\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dan Roodt: Leopold Scholtz die antifa ontdek &#8216;regse gevaar&#8217; in Frankryk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":15563,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41,10],"tags":[21794,21795,8264,9313,10221,21796,10639,21765,21798,21797],"class_list":["post-35579","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c22-dan-roodt","category-rubrieke","tag-antifa","tag-franse-streeksverkiesing","tag-kallie-kriel","tag-kyknet","tag-leopold-scholtz","tag-louis-aliot","tag-marine-le-pen","tag-marion-marechal-le-pen","tag-nicolas-bay","tag-philippe-loiseau-en-sophie-montel"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35579","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35579"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35579\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15563"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35579"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35579"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35579"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}