{"id":35559,"date":"2015-12-11T11:22:06","date_gmt":"2015-12-11T09:22:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35559"},"modified":"2015-12-12T09:59:27","modified_gmt":"2015-12-12T07:59:27","slug":"cosatu-waarsku-david-van-rooyen-oor-kerntransaksie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35559","title":{"rendered":"Cosatu waarsku David van Rooyen oor kerntransaksie"},"content":{"rendered":"<p>Cosatu het Donderdag die nuwe minister van finansies, David van Rooyen, gemaan dat hy nie behoort voort te gaan met die staat se beplande kernkragtransaksie nie.<\/p>\n<p>Die Franse Areva-kerntender vir Eskom is pas deur &#8216;n app\u00e8lhof ter syde gestel.<\/p>\n<p>Volgende maand sal die reuse kernkragtender aan die Russe, onder aanvoering van Tina Joemat-Pettersson, die minister van energie, beslis word.<\/p>\n<p>Joemat-Pettersson s\u00ea die tender moet reeds voor die begin van die volgende finansi\u00eble jaar in April aan die suksesvolle bie\u00ebr toegeken word.<\/p>\n<p>Die vorige minister van finansies Nene was gekant teen die beplande tender en het in &#8216;n onderhoud ges\u00ea die regering se plan om 9,600MW van kernkragkapasiteit te bekom, sal eers goedkeur word as dit bekostigbaar is.<\/p>\n<p>Ontleders meen Nene is in die pad gesteek oor sy besware. Die waarde van die kernkragtransaksie sal na verwagting tussen R650 miljard en R1000 miljard wees.<\/p>\n<p>Kommer heers in sekere kringe oor die kernkragplanne wat deur die presidensie ondersteun word, omdat dit reuse geopolitieke implikasies het.<\/p>\n<p>Gordon Mackay, die DA se woordvoerder oor energie, het Donderdag ges\u00ea Zuma se besluit om ontslae te raak van Nene hou direk verband met Nene se teenstand teen die kernkragplanne.<\/p>\n<p>Die tesouriedokument waarin die finansieringsmodel vervat is, is steeds geklassifiseer sodat die portefeuljekomitee oor energie nog nie insae daarin gehad het nie.<\/p>\n<p>Die kernkragkontrak wat Suid-Afrika met Rusland wil sluit, sal glo mbv &#8216;n leningskema gefinansier word.<\/p>\n<p>Alhoewel die SAL-kontrak van R6 miljard voorgehou word as die rede waarom Zuma van Nene ontslae geraak het, meen ontleders dat die kernkontrak die werklike rede is.<\/p>\n<p>In ANC-besprekingsdokumente voor sy nasionale algemene raadsvergadering het die party verklaar dat &#8216;n deursigtige bekostigbaarheidstudie oor kernkrag gedoen behoort te word.<\/p>\n<p>Wat duidelik is, is egter dat sulke besluite weens politieke oorwegings geneem sal word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Cosatu het Donderdag die nuwe minister van finansies, David van Rooyen, gemaan dat hy nie behoort voort te gaan met die staat se beplande kernkragtransaksie nie. Die Franse Areva-kerntender vir Eskom is pas deur &#8216;n app\u00e8lhof ter syde gestel. Volgende maand sal die reuse kernkragtender aan die Russe, onder aanvoering van Tina Joemat-Pettersson, die minister &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35559\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Cosatu waarsku David van Rooyen oor kerntransaksie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":35562,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21782,5122,10580,21788,2078,11248],"class_list":["post-35559","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-david-van-rooyen","tag-energie","tag-kernkrag","tag-nene","tag-rusland","tag-sal"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35559","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35559"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35559\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/35562"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35559"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35559"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35559"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}