{"id":35547,"date":"2015-12-10T12:33:31","date_gmt":"2015-12-10T10:33:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35547"},"modified":"2015-12-10T12:44:58","modified_gmt":"2015-12-10T10:44:58","slug":"griekse-polisie-skuif-migrante-na-skermutselinge-uitbreek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35547","title":{"rendered":"Griekse polisie skuif migrante na skermutselinge uitbreek"},"content":{"rendered":"<p>Die Griekse polisie moes inderhaas Woensdag 2300 migrante wat gestrand was vir drie weke lank by die grens met Masedoni\u00eb na Athene verskuif weens oplaaiende spanning. Die fortuinsoekers hoop op asiel in Noord-Europa.<\/p>\n<p>Skermutselinge het uitgebreek, alhoewel nie op die skaal van die onlangse botsings tussen die polisie en die migrante nie, wat die owerhede genoop het om die toestand te probeer ontlont.<\/p>\n<p>Die fortuinsoekers is meestal uit Pakistan, Marokko, Algeri\u00eb en Somali\u00eb waar daar geen konflikte is nie.<\/p>\n<p>Hulle is eers in tente gehuisves in ysige toestande naby die dorp van Idomeni.<\/p>\n<p>Toue mense het saamgedrom om kos te ontvang, wat deur liefdadigheidsorganisasies beskikbaar gestel word, by die vlugtelingkamp naby die noordelike Griekse dorp. <\/p>\n<p>Masedoniese owerhede laat net vlugtelinge uit Siri\u00eb, Afganistan en Irak toe om die grens na hul land oor te steek. <\/p>\n<p>Die Griekse polisie s\u00ea ongeveer 1 400 migrante van ander nasionaliteite is op die Grieks-Masedoniese grens gestrand en slaap in skuilings wat deur welsynsorganisasies verskaf word.<\/p>\n<p>Die verdinking van &#8216;n Siriese vrou en haar sewe kinders in die Ege\u00efese See het intussen die nuus gehaal om anti-immigrasiesteun te probeer keer. <\/p>\n<p>Dit is die jongste tragedie wat voorgehou word sodat medelye gewek kan word vir diesulkes wat poog om Griekeland vanaf Turkye te bereik. <\/p>\n<p>Die vrou se man het die bootvaart oorleef. Die Asago-familie het blykbaar van die Islamitiese Staat gevlug. Sewentien mense het reeds vandeesweek naby Turkye verdrink.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Griekse polisie moes inderhaas Woensdag 2300 migrante wat gestrand was vir drie weke lank by die grens met Masedoni\u00eb na Athene verskuif weens oplaaiende spanning. Die fortuinsoekers hoop op asiel in Noord-Europa. Skermutselinge het uitgebreek, alhoewel nie op die skaal van die onlangse botsings tussen die polisie en die migrante nie, wat die owerhede &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35547\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Griekse polisie skuif migrante na skermutselinge uitbreek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":35548,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7930,21786,21360,7402,7546,16687,10641,8562],"class_list":["post-35547","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-griekeland","tag-idomeni","tag-immigrasiekrisis","tag-irak","tag-italie","tag-migrante","tag-sirie","tag-vlugtelinge"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35547","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35547"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35547\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/35548"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35547"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35547"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35547"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}