{"id":35531,"date":"2015-12-10T09:58:53","date_gmt":"2015-12-10T07:58:53","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35531"},"modified":"2015-12-10T09:58:53","modified_gmt":"2015-12-10T07:58:53","slug":"bestuurslisensies-suid-afrika-se-nuwe-strafpuntstelsel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35531","title":{"rendered":"Bestuurslisensies: Suid-Afrika se nuwe strafpuntstelsel"},"content":{"rendered":"<p>As &#8216;n motoris in SA voortdurend die padre\u00ebls verbreek, kan sy lisensie gekanselleer word &#8211; en hy gedwing word om sy bestuurderslisensietoets weer te neem.<\/p>\n<p>Suid-Afrika se bestuurderstrafpuntstelsel sal op 1 April 2016 van stapel gestuur word. Volgens die verslag van Wheels24, is die stelsel in September 1998 in die wet onderteken as deel van die Aarto.<\/p>\n<p>Die stelsel, wat gegrond is op d\u00edt wat gebruik word in Australi\u00eb en die Verenigde Koninkryk, is sedertdien uitgestel weens &#8216;n ondersoek na die haalbaarheid, &#8216;n beoordeling van tegnologiese vereistes, en &#8216;n &#8220;ontleding van menslike hulpbronne&#8221;.<\/p>\n<p>Die strafpuntstelsel sal &#8216;n Suid-Afrikaanse bestuurder penaliseer wat die wet oortree, wat kan lei tot die opskorting of intrekkking van jou bestuurderslisensie.<\/p>\n<p>Die AARTO-stelsel sal bestuur word deur die Padverkeerswetoortredingsagentskap. Dit sal toesig hou oor die strafpuntstelsel &#8211; wat soos volg werk:<\/p>\n<p>\u2022 &#8216;n bestuurder begin met &#8216;n nulpunt<br \/>\n\u2022 strafpunte word toegeken volgens oortredings<br \/>\n\u2022 Punte word toegeken op die datum wat &#8216;n boete betaal word of wanneer die persoon skuldig bevind word aan die oortreding<br \/>\n\u2022 Operateurs ontvang punte afsonderlik van hul bestuurders<br \/>\n\u2022 Wanneer jy 13 punte of meer bereik, word jou lisensie opgeskort met ingang van 32 dae n\u00e1 die maksimum punte bereik is<br \/>\n\u2022 Die opskortingstydperk word bereken in maande gelyk aan die aantal punte van hoogstens 12, vermenigvuldig met drie<br \/>\n\u2022 Die bestuurder kan aansoek doen vir die herstel van sy lisensie na die skorsing<br \/>\n\u2022 &#8216;n Bestuurder wat drie keer gediskwalifiseer is, sal hul lisensie verloor en sal hul bestuurderstoets weer moet neem<br \/>\n\u2022 Strafpunte sal teen &#8216;n koers van een punt per elke drie maande verminder word<\/p>\n<h3>Strafpuntstelsel &#8211; toekenning van punte<\/h3>\n<p>Die tabel hier onder gee besonderhede oor hoeveel punte &#8216;n bestuurder sal verloor per oortreding, kragtens die regulasies van die padverkeeroortredingsagentskap.<\/p>\n<p>Oortredings en strafpunte:<\/p>\n<ul>\n<li>Ry &#8216;n ongeregistreerde voertuig R500 boete en 1 punt<\/li>\n<li>Ry &#8216;n ongelisensieerde voertuig R500 boete en 1 punt<\/li>\n<li>Ry &#8216;n voertuig met kenteken nie sigbaar R500 boete en 1punt<\/li>\n<li>Bestuur sonder &#8216;n rybewys R1,250 boete en 4 punte<\/li>\n<li>Ry sonder &#8216;n veiligheidsgordel R250 boete en 0 punte<\/li>\n<li>Bestuur onder die invloed van bedwelmende middel: deur hof bepaal en 6 punte<\/li>\n<li>Ry met gebruik van &#8216;n selfoon R500 boete en 1 punt<\/li>\n<\/ul>\n<p>Versuim om stil te hou:<\/p>\n<ul>\n<li>By &#8216;n stopteken (ligte voertuie) R500 boete en 1 punt<\/li>\n<li>By &#8216;n stopteken (busse, vragmotors) R750 boete en 2 punte<\/li>\n<li>By &#8216;n rooi lig (ligte voertuie) R500 boete en 1 punt<\/li>\n<li>By &#8216;n rooi lig (busse, vragmotors) R750 boete en 2 punte<\/li>\n<li>Versuim om toe te gee aan &#8216;n voetganger R500 boete en 1 punt<\/li>\n<\/ul>\n<p>Verbygesteek en oorlaai:<\/p>\n<ul>\n<li>Verbysteek oor &#8216;n hindernis lyn (ligte voertuie) R500 boete en 1 punt<\/li>\n<li>Verbysteek oor &#8216;n hindernis lyn (busse, vragmotors) R750 boete en 2 punte<\/li>\n<li>Oorlading &#8216;n voertuig met &#8216;n maksimum 56,000kg R1,500 boete en 5 punte<\/li>\n<\/ul>\n<p>Spoed:<\/p>\n<p>81-85 km\/u in &#8216;n 60 km\/u-sone R750 boete en 2 punte<br \/>\n100 km\/u + in &#8216;n 60 km\/u-sone deur hof bepaal en 6 punte<br \/>\n106-110 km\/u in &#8216;n 80 km\/u-sone R1,000 boete en 3 punte<br \/>\n120 km\/u in &#8216;n 80 km + \/u sone deur hof bepaal en 6 punte<br \/>\n121-125 km\/u in &#8216;n 100 km\/u sone R750 boete en 2 punte<br \/>\n131-135 km\/u in &#8216;n 100 km\/u sone R1,250 boete en 4 punte<br \/>\n140 km\/u + in &#8216;n 100 km\/u sone deur hof bepaal en 6 punte<br \/>\n131-135 km\/u in &#8216;n 120 km\/u sone R250 boete en 0 punte<br \/>\n141-145 km\/u in &#8216;n 120 km\/u sone R750 boete en 2 punte<br \/>\n151-155 km\/u in &#8216;n 120 km\/u sone R1250 boete en 4 punte<br \/>\n160 km\/u + in &#8216;n 120 km\/u sone deur hof bepaal en 6 punte<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As &#8216;n motoris in SA voortdurend die padre\u00ebls verbreek, kan sy lisensie gekanselleer word &#8211; en hy gedwing word om sy bestuurderslisensietoets weer te neem. Suid-Afrika se bestuurderstrafpuntstelsel sal op 1 April 2016 van stapel gestuur word. Volgens die verslag van Wheels24, is die stelsel in September 1998 in die wet onderteken as deel van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":35532,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[101,25],"tags":[],"class_list":["post-35531","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c92-motornuus","category-s28-motors"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35531","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35531"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35531\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/35532"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35531"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35531"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35531"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}