{"id":35511,"date":"2015-12-08T11:06:09","date_gmt":"2015-12-08T09:06:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35511"},"modified":"2015-12-08T11:06:09","modified_gmt":"2015-12-08T09:06:09","slug":"referendum-gee-dalk-aan-kagame-derde-termyn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35511","title":{"rendered":"Referendum gee dalk aan Kagame derde termyn"},"content":{"rendered":"<p>Pres. Paul Kagame van Rwanda het die afgelope jare groot lof ingeoes vir die manier waarop hy sy land n\u00e1 die volksmoord van 1994 weer opgebou het, het Reuters berig.<\/p>\n<p>Amerika het nietemin verklaar dat hy &#8216;n voorbeeld moet stel in die streek, deur na afloop van sy tweede termyn as president die tuig in 2017 neer te l\u00ea.<\/p>\n<p>Die debat oor \u2019n beperking van ampstermyne in Afrika woed oral op die kontinent voort.<\/p>\n<p>In naburige Burundi het pres. Pierre Nkurunziza se verkiesing vir \u2019n derde termyn sterk opposisie uitgelok en die nasie in \u2019n krisis gedompel. <\/p>\n<p>Kagame, wat vir die eerste keer in 2003 verkies is, het nog nie sy voornemens om vir \u2019n derde termyn verkiesbaar te wees, amptelik bekend gemaak nie, maar het ges\u00ea diegene wat wil h\u00ea hy moet aanbly, moet hom oortuig.<\/p>\n<p>\u201cEk luister nog,\u201d het hy senior amptenare van die regerende Rwanda \u00adPatriotic Front Sondag meegedeel. \u201cWat ook al julle van my verwag, sal gegrond wees op die uitslag van die referendum en gevolglik sal my antwoord eers n\u00e1 die referendum kom.\u201d <\/p>\n<p>Na verwagting sal die kabinet eersdaags die datum van die referendum bekend maak. Dit kan moontlik nog di\u00e9 maand plaasvind.<\/p>\n<p>Ingevolge voorgestelde grondwetlike wysigings, wat deur die parlement goedgekeur is, en nou na die volk gaan vir stemming, sal Kagame toegelaat word om in 2017 vir nog \u2019n termyn van sewe jaar plus twee daaropvolgende termyne van vyf jaar elk, te staan, wat hom moontlik tot 2034 aan bewind kan hou.<\/p>\n<p>Rwanda se klein hoof opposisieparty, het probeer om die wysigings te verhinder om Kagame se termyn te verleng, maar \u2019n hof het hul besware van die hand gewys.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pres. Paul Kagame van Rwanda het die afgelope jare groot lof ingeoes vir die manier waarop hy sy land n\u00e1 die volksmoord van 1994 weer opgebou het, het Reuters berig. Amerika het nietemin verklaar dat hy &#8216;n voorbeeld moet stel in die streek, deur na afloop van sy tweede termyn as president die tuig in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35511\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Referendum gee dalk aan Kagame derde termyn&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4112,12932,14934,9037,2261,2848],"class_list":["post-35511","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-afrika","tag-derde-termyn","tag-paul-kagame","tag-rwanda","tag-volksmoord","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35511","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35511"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35511\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35511"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35511"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35511"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}