{"id":35504,"date":"2015-12-08T10:22:23","date_gmt":"2015-12-08T08:22:23","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35504"},"modified":"2015-12-09T08:52:07","modified_gmt":"2015-12-09T06:52:07","slug":"trump-wil-moslems-na-vsa-verbied","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35504","title":{"rendered":"Trump wil Moslems na VSA verbied"},"content":{"rendered":"<p>Die opkomende Republikeinse presidentskandidaat in die VSA, die sakeman Donald Trump het &#8216;n oproep om die totale verbod op die toelating van Moslems in die land gedoen. <\/p>\n<p>Trump het sy oproep verdedig onder luide toejuiging by &#8216;n saamtrek op die <em>USS Yorktown<\/em> in Mount Pleasant toe hy ges\u00ea het: &#8220;Ons het geen idee of hulle van ons hou of ons haat nie.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Ons is buite beheer; ons het geen idee wat in ons land inkom nie,&#8221; het Trump ges\u00ea by die byeenkoms in Suid-Carolina. &#8220;Ek wil h\u00ea ISIS moet oorgee.&#8221;<\/p>\n<p>Trump het ges\u00ea hy het na President Obama se toespraak Sondagaand gekyk en die president lyk asof &#8220;hy nie weet hoekom hy daar was nie. Hy weier om die term &#8216;radikale Islamitiese terrorisme&#8217; te gebruik. Hy[Obama] weet nie wat de hel aangaan nie&#8221;.<\/p>\n<p>Trump s\u00ea tot die land se leiers kan bepaal wat, soos hy dit stel, die omvang die terreurprobleem is, moet Moslems die land verbied word. Hy s\u00ea hulle respekteer nie lewe nie.<\/p>\n<p>Trump se oproep is in skrille kontras met die president Barack Obama se oproep Maandag dat die land hom nie skuldig moet maak aan &#8220;diskriminasie&#8221; nie. <\/p>\n<p>Obama se oproep was in reaksie op die aanval by San Bernardino in Kaliforni\u00eb waarin veertien mense doodgeskiet is deur &#8216;n Moslemegpaar. Die vrou het glo bande met ISIS gehad.<\/p>\n<p>Obama s\u00ea die terreuraanval in San Bernadino kan nie beskou word as deel van ISIS se aanslag nie omdat daar nog nie genoeg inligting beskikbaar is nie.<\/p>\n<p>Die FBI het intussen bevestig dat hulle die aanval as &#8216;n terreuraanslag ondersoek.<\/p>\n<p>Obama het ges\u00ea om die stryd teen terreur te wen, moet Moslemgemeenskappe se samewerking gewen word, eerder as om hulle met agterdog en haat te verstoot. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die opkomende Republikeinse presidentskandidaat in die VSA, die sakeman Donald Trump het &#8216;n oproep om die totale verbod op die toelating van Moslems in die land gedoen. Trump het sy oproep verdedig onder luide toejuiging by &#8216;n saamtrek op die USS Yorktown in Mount Pleasant toe hy ges\u00ea het: &#8220;Ons het geen idee of hulle &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35504\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Trump wil Moslems na VSA verbied&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34075,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[12998,17039,5358,7829],"class_list":["post-35504","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-donald-trump","tag-isis","tag-moslems","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35504","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35504"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35504\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34075"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35504"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35504"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35504"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}