{"id":3549,"date":"2008-11-27T02:25:31","date_gmt":"2008-11-27T02:25:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3549"},"modified":"2008-11-27T02:25:31","modified_gmt":"2008-11-27T02:25:31","slug":"ideologiese-breinspoeling-in-eksamenvraestelle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3549","title":{"rendered":"Ideologiese breinspoeling in eksamenvraestelle"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">&rsquo;n Groot aantal leerlinge van verskillende skole het die VF Plus hieroor genader en hulle frustrasies met die eensydige ANC-propaganda uitgespreek. In die matriekleerplan is daar byvoorbeeld slegs ses re&euml;ls wat na die Anglo-Boereoorlog en Afrikanergeskiedenis verwys. Uit die reaksie van die leerlinge is dit duidelik dat die Departement van Onderwys presies die teenoorgestelde bereik en dat hierdie werkswyse leerlinge teenoor mekaar polariseer. Veral die Afrikanerjeug kom in opstand teen wat hulle beskou as &#39;n verdraaiing en eensydige aanbieding van die geskiedenis.<\/p>\n<p align=\"justify\">Daar is voor 1994 ook goeie dinge vir swart mense gedoen.&nbsp; In &#39;n tydsbestek van 40 jaar is byvoorbeeld 7 universiteite vir Swartmense, Bruinmense en Indi&euml;rs tot stand gebring.&nbsp; Daardie Universiteite funksioneer vandag nog.<\/p>\n<p align=\"justify\">Prof. Mamphela-Ramphele wat jare lank &#39;n persoonlike verhouding met mnr. Steve Biko gehad het, het onlangs nog ges&ecirc; dat die onderwys wat voor 1994 vir Swartmense aangebied is, in baie opsigte beter was as die UGO wat deur &#39;n ANC-regering nou aangebied word.&nbsp; Die matrieksertifikate wat voor 1994 verwerf is, was meer werd (ook in die internasionale w&ecirc;reld) as wat swart en wit mense se sertifikate vandag werd is. <\/p>\n<p align=\"justify\">Dit het tyd geword vir die ANC om te let op wat die tendens in die w&ecirc;reld daar buite is.&nbsp; Werklike demokrasie beteken meer regte vir minderheidsgroepe.&nbsp; Werklike demokrasie beteken dat een groep nie ander groepe probeer oorheers nie.&nbsp; In Indi&euml; het kultuur- en godsdiensgroepe die reg op eie skole op staatskoste.&nbsp; In Belgi&euml; het 80,000 Duitssprekendes die reg op &#39;n eie Onderwysdepartement en &#39;n Onderwysminister.&nbsp; Waarom kan meer as &#39;n miljoen Afrikaners nie dieselfde in Suid-Afrika kry nie?&nbsp; Hulle is daarop geregtig &#8211; net soos die Tswanas, Zoeloes en ander volke ook daarop geregtig sou wees as hulle dit verkies.<\/p>\n<p align=\"justify\">Een Onderwysdepartement waar een dominante kultuurgroep die septer swaai en sy sienings op almal afforseer, werk nie.<\/p>\n<p align=\"justify\">Afrikaners begin ryp raak vir die gedagte van &#39;n eie Onderwysdepartement soos in baie lande vir minderheidsgroepe bestaan.&nbsp; Die geskiedenis soos dit tans deur &lsquo;n ANC-bril vir Afrikanerkinders aangebied word, raak by die dag meer onaanvaarbaar.<\/p>\n<p align=\"justify\">Die VF Plus verwerp die eensydige aanbieding van die twee graad 9-eksamenvraestelle.&nbsp; Dit is onverdedigbaar en bevestig die feit dat elke kultuurgroep geregtig is op &#39;n eie onderwysstelsel en sy weergawe van die geskiedenis.&nbsp; Hier volg &#39;n bladsy waarin irrelevante politieke inhoud verskyn:<\/p>\n<p align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/bikovraestel2.jpg\" width=\"516\" height=\"630\" align=\"middle\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>&nbsp;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/stendy_razval_skhozhdeniya_tekhno_vektor\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0441\u0445\u043e\u0434 \u0440\u0430\u0437\u0432\u0430\u043b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/otlichnaya-tendentsiya-novyie-detskie-sadyi-otkryivayutsya-v-harkove\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0431\u0438\u043e\u0433\u0440\u0430\u0444\u0438\u044f<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/biko_nuwe_aardrykskunde.jpg\" width=\"240\" height=\"160\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Die nuwe aardrykskunde&#8230;<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>9:18:05 Eksamenvraestelle word deur die ANC-bewind vir ideologiese breinspoeling gebruik. &ldquo;Die eksamenvraestelle (Gemeenskaplike taak vir assessering GTA) hierdie week vir graad 9 leerlinge wat oor Geskiedenis en Aardrykskunde handel, was niks anders as blatante politieke be&iuml;nvloeding nie.&nbsp; Die geskiedenis word daarin eensydig deur &#39;n swart bril aangebied&rdquo;, het mnr. Andrew Gerber, VF Plus Woordvoerder oor Onderwys ges&ecirc;. &ldquo;Tot die Aardrykskunde vrae word polities gelaai deur byvoorbeeld te vra om die afstand te bereken wat Steve Biko van sy huis na die Greyhospitaal moes ry. Die onderliggende doel van al die vrae is om alle wittes permanent in die beskuldigdebank te plaas en skaam te maak oor hulle verlede&rdquo;, volgens Gerber.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3377,3381,21089,21108,3382],"class_list":["post-3549","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-beeld","tag-ideologiese-breinspoeling-in-eksamenvraestelle","tag-nuus","tag-suider-afrika","tag-vryheidsfront"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3549","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3549"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3549\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3549"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3549"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3549"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}