{"id":35483,"date":"2015-12-07T09:27:53","date_gmt":"2015-12-07T07:27:53","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35483"},"modified":"2015-12-07T09:38:49","modified_gmt":"2015-12-07T07:38:49","slug":"obama-se-geen-bewyse-teen-isis-na-massaslagting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35483","title":{"rendered":"Obama s\u00ea geen bewyse teen ISIS na massaslagting"},"content":{"rendered":"<p>Pres. Barack Obama het Amerikaners gewaarsku dat die terreurbedreiging teen die VSA &#8216;n gevaarlike \u201cnuwe fase\u201d betree het en het onderneem om die Islamitiese Staat (ISIS) en ander terreurgroepe te vernietig.<\/p>\n<p>Hy het egter bygevoeg dat daar geen bewyse is dat ISIS verantwoordelik was vir die San Bernadino-slagting nie.<\/p>\n<p>Obama het in &#8216;n toespraak, wat regstreeks vanuit sy kantoor in die Withuis uitgesaai is, aangedui wat beplan word. Hy het onder meer beloof om \u201cterreur-samesweerders te jag\u201d ongeag van waar hulle skuil hou, het Reuters berig.<\/p>\n<p>\u201cOns moet nie weer betrek word by &#8216;n lang en duur grondoorlog in Irak of Siri\u00eb nie,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die toespraak kom vier dae n\u00e1 &#8216;n skietery verlede week in San Bernardino, Kaliforni\u00eb waarin die Amerikaans gebore Syed Rizwan Farook (28) en sy Pakistani vrou, Tashfeen Malik (29), 14 mense op &#8216;n Kersfeespartytjie vir staatsamptenare doodgeskiet het.<\/p>\n<p>Nog 17 mense is gewond.<\/p>\n<p>Die paartjie is ure later in &#8216;n skietery met die polisie dood.<\/p>\n<p>Obama het die aanval as &#8216;n \u201cterreurdaad ontwerp om onskuldige mense dood te maak\u201d veroordeel.<\/p>\n<p>Volgens hom bewys dit dat die \u201cterreurbedeiging in &#8216;n nuwe fase ontwikkel het\u201d omdat ISIS die internet gebruik om \u201cdie gedagtes (van potensi\u00eble aanvallers) te vergiftig\u201d.<\/p>\n<p>Die FBI ondersoek die moontlikheid dat die aanval deur ISIS ge\u00efnspireer is, maar volgens Obama is daar geen bewyse dat dit op bevel van &#8216;n militante groep oorsee of as deel van groter sameswering in die VSA uitgevoer is nie.<\/p>\n<p>\u201cDie bedreiging van terreur is eg, maar ons sal dit oorkom,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Obama het opnuut &#8216;n oproep om strenger wapenbeheer in die VSA gemaak.<\/p>\n<p>\u201cOns moet dit moeiliker maak vir mense om kragtige aanvalsgewere te koop soos di\u00e9 wat in San Bernardino gebruik is.<br \/>\n\u201cWat ons kan doen \u2013 en moet doen \u2013 is om dit moeiliker vir hulle te maak om te moor.\u201d<\/p>\n<p>Die <em>New Yorker <\/em> het &#8216;n illustrasie van twee wittes ivm die San Bernadino-massaslagting op hul voorblad geplaas, terwyl dit twee bruin Moslems was wat die aanval geloods het.<\/p>\n<figure id=\"attachment_35488\" aria-describedby=\"caption-attachment-35488\" style=\"width: 100px\" class=\"wp-caption alignright\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/isissanbernadino-100x100.jpg\" alt=\"So lyk die aanvallers\" width=\"100\" height=\"100\" class=\"size-thumbnail wp-image-35488\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-35488\" class=\"wp-caption-text\">So lyk die aanvallers<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die massaslagting word tans as terreurdaad ondersoek, het die FBI bevestig.<\/p>\n<p>&#8220;Die vrou het haar ondersteuning aan Isis op Facebook verklaar,&#8221; het James Comey, hoof van die FBI, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Daar is ook aanduidings van inspirasie deur buitelandse terreurorganisasies.<\/p>\n<p>Die owerhede probeer vasstel presies watter bande die twee met militante gehad het. Farook het glo kontak gehad met mense wat deur die FBI dopgehou is weens vermeende terreurbande. <\/p>\n<p>Hy het as &#8216;n gesondheidsinspekteur vir San Bernardino se gesondheidsdepartement gewerk. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pres. Barack Obama het Amerikaners gewaarsku dat die terreurbedreiging teen die VSA &#8216;n gevaarlike \u201cnuwe fase\u201d betree het en het onderneem om die Islamitiese Staat (ISIS) en ander terreurgroepe te vernietig. Hy het egter bygevoeg dat daar geen bewyse is dat ISIS verantwoordelik was vir die San Bernadino-slagting nie. Obama het in &#8216;n toespraak, wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35483\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Obama s\u00ea geen bewyse teen ISIS na massaslagting&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":35484,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6726,17039,21760,7829],"class_list":["post-35483","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-barack-obama","tag-isis","tag-san-bernadino","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35483","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35483"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35483\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/35484"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35483"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35483"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35483"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}