{"id":3547,"date":"2008-11-27T01:44:10","date_gmt":"2008-11-27T01:44:10","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3547"},"modified":"2008-11-27T01:44:10","modified_gmt":"2008-11-27T01:44:10","slug":"minstens-100-gedood-in-indiese-stad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3547","title":{"rendered":"Minstens 100 gedood in Indiese stad"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>Polisie en gewapende mans het sporadiese op mekaar geskiet by twee luukse hotelle, en &#39;n onbekende hoeveelheid mense word as gyselaars aangehou, het A. N. Roy, &#39;n top polisiebeampte ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Pradeep Indulkar, &#39;n senior beampte by die Maharashtrastaat se Departement van binnelandse sake, het ges&ecirc; 101 mense is dood en 287 is gewond.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Amptenare het ges&ecirc; dat ten minste 6 militante ook doodgeskiet is sedert die aanvalle omstreeks 9:30 voormiddag begin het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Teen die middel van Donderdagoggend, het polisieluidsprekers &#39;n verbod op beweging ingestel rondom die Taj Mahal hotel, &#39;n bekende landmerk in Moembaai. Kommandolede in swart het die gebou ingestorm en skote het weer geklap in die omgewing, klaarblyklik die begin van &#39;n nuwe aanval op die militante wat gyselaars in die hotel geneem het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Ambulanse is gesien waar hulle tot teenaan die hotel se ingang opgetrek het, en joernaliste is versoek om verder weg te beweeg van die gebied.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&#39;n Reeks ontploffings het die Taj Mahal geskud net na middernag. Gille is daarna gehoor en swart rook het by vensters van die eeu-oue gebou op die Moembaaise waterfront uitgeborrel. Brandweermanne het die brand probeer blus en mense met lere van balkonne afgehaal. Teen sonsopkoms was die brand steeds nie geblus nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die aanvallers het spesifiek Britte en Amerikaners uitgesoek by die hotelle en restaurante, het ooggetuies ges&ecirc;. Amptenare het ges&ecirc; ten minste 120 mense is gewond.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Alex Chaimberlain, &#39;n Britse burger wat by die Oberoi hotel ge&euml;et het, het aan Sky News vertel dat &#39;n gewapende man wat Hindi of Oerdoe gepraat het, het tussen 30 en 40 mense uit die restaurant na die trappe weggelei. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Hulle het spesifiek oor Amerikaners en Britte gepraat. Daar was &#39;n Italianer vir wie hulle gevra het van waar hy afkomstig is, en toe hy geantwoord het dat hy van Itali&euml; kom het hulle ges&ecirc; dit is reg, en hom gelos. Ek het gedink &#39;reg, as hulle my enige iets moet vra sal hulle my seker skiet, maar Goddank het hulle nie,&#39; het hy ges&ecirc;.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Chamberlain het vertel dat hy weggeglip het toe die gaste teen die trappe op geforseer is, maar hy het gedink dat &#39;n groot deel van die groep as gyselaars gehou word. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <span>Die motief vir die aanval is nog onbekend, maar Moembaai was gereeld in die verlede die teiken van terroristeaanvalle wat op Islamitiese ekstremiste geblameer is, insluitend die bomaanvalle in Julie 2006, waarin 187 mense dood is. <span>&nbsp; <\/span><\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/malyshi-do-goda\/odezhda\/futbolki-gol-fy\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0444\u0443\u0442\u0431\u043e\u043b\u043a\u0443 \u0445\u0430\u043a\u0438 \u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0443\u044e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62483-pochemu-stoit-hodit-v-priemnye-harkovskih-deputatov-realnaya-istoriya.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div id=\":67\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/moembaaislagting.jpg\" width=\"468\" height=\"286\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Spanne gewapende mans het luukse hotelle, &#39;n gewilde restaurant, hospitale en &#39;n treinstasie aangeval in geko&ouml;rdineerde aanvalle regoor Indi&euml; se finansi&euml;le hoofstad. Ten minste 101 mense is dood in die aanvalle, waarin westerlinge as gyselaars geneem is, en dele van die stad Donderdag onder beleg is, het die polisie ges&ecirc;. &#39;n Groep vermoedelike Moslem militante het verantwoordelikheid vir die aksie aanvaar.<\/span><\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[3379,162,21089],"class_list":["post-3547","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-100-dood-in-indiese-stad","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3547","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3547"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3547\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3547"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3547"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3547"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}