{"id":35431,"date":"2015-12-04T08:36:47","date_gmt":"2015-12-04T06:36:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35431"},"modified":"2015-12-04T08:40:40","modified_gmt":"2015-12-04T06:40:40","slug":"terreur-op-agenda-by-china-afrika-beraad-in-johannesburg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35431","title":{"rendered":"Terreur op agenda by China-Afrika-beraad in Johannesburg"},"content":{"rendered":"<p>Die Chinese ambassade in Luanda se eerste sekretaris, Zhao Haihan, het in &#8216;n onderhoud met Bloomberg ges\u00ea die Angolese regering is gewaarsku oor die ho\u00eb frekwensie van ontvoerings van Chinese burgers.<\/p>\n<p>Tot enkele weke gelede, het niemand verwag dat veiligheid &#8216;n onderwerp van bespreking sal word by die China-Afrika-beraad wat 4-5 Desember in Johannesburg gehou word nie. <\/p>\n<p>Terrorisme en veiligheidskwessies sal waarskynlik op die agenda wees wanneer die Chinese president Xi Jinping met meer as 50 swart eweknie\u00eb van die kontinent vergader.<\/p>\n<p>China se kwesbaarheid vir terrorisme is blootgestel toe ISIS die Chinese burger Fan Jinghui onlangs tereggestel het. <\/p>\n<p>Dit het gelei tot oproepe op Chinese sosiale media dat Beijing moet terugslaan teen die terroristegroep. <\/p>\n<p>Net &#8216;n paar dae later, is nog drie Chinese vermoor deur terroriste, hierdie keer in die hoofstad van Mali, Bamako. <\/p>\n<p>Die aanvallers het die Radisson Blu Hotel bestorm waar drie bestuurders van die staatsbeheerde <em>China Railway Construction Corporation<\/em> doodgeskiet is.<\/p>\n<p>Hierdie twee gebeurtenisse is net die jongste aanvalle op Chinese burgers in die buiteland.<\/p>\n<p>Die afgelope paar jaar, is Chinese burgers gevange geneem deur Boko Haram in Kameroen, ontvoer in Egipte, gyselaar geneem in Soedan.<\/p>\n<p>In Angola, is die situasie is so erg dat &#8216;n senior amptenaar van die ambassade in Luanda &#8216;n beroep op die regering gedoen het om in te gryp om toekomstige Chinese belegging in die land te ondersteun.<\/p>\n<p>Die persepsie dat China nie na sy mense in die buiteland kan omsien nie, is &#8216;n werklike probleem vir die legitimiteit van die regering, s\u00ea ontleders.<\/p>\n<p>In teenstelling met die Verenigde State van Amerika, Frankryk, en Brittanje wat eensydige milit\u00eare ekspidisies in ander lande onderneem sonder VN toestemming, het die Chinese tot dusver sulke ingrypings vermy.<\/p>\n<p>Dit is nie seker of China tans oor die vermo\u00eb beskik om spesiale magte te ontplooi om na hul belange om te sien nie, meen hulle. <\/p>\n<p>Die beraad vind onder voorsitterskap van president Jacob Zuma en sy Chinese ampsgenoot Xi Jingping plaas. <\/p>\n<p>China het verskeie ooreenkomste wat hy met Afrika-lande wil sluit en beloof beleggings van miljarde dollar, en teen die einde van verlede jaar was handel en beleggings tussen China en Afrika bykans 200 miljard dollar werd. <\/p>\n<p>Die handelsbalans is egter grootliks in China se guns. In die eerste helfte van die jaar het beleggings egter met 40 persent gedaal weens lae kommoditeitspryse en &#8216;n sukkelende w\u00eareldekonomie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Chinese ambassade in Luanda se eerste sekretaris, Zhao Haihan, het in &#8216;n onderhoud met Bloomberg ges\u00ea die Angolese regering is gewaarsku oor die ho\u00eb frekwensie van ontvoerings van Chinese burgers. Tot enkele weke gelede, het niemand verwag dat veiligheid &#8216;n onderwerp van bespreking sal word by die China-Afrika-beraad wat 4-5 Desember in Johannesburg gehou &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35431\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Terreur op agenda by China-Afrika-beraad in Johannesburg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4112,5048,5311,5501,17039,5285,12903,7829],"class_list":["post-35431","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-afrika","tag-angola","tag-china","tag-gyselaars","tag-isis","tag-johannesburg","tag-luanda","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35431","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35431"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35431\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35431"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35431"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35431"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}