{"id":35418,"date":"2015-12-03T10:38:37","date_gmt":"2015-12-03T08:38:37","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35418"},"modified":"2015-12-03T10:38:37","modified_gmt":"2015-12-03T08:38:37","slug":"fbi-se-jongste-massaslagting-in-kalifornie-dalk-terreur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35418","title":{"rendered":"FBI s\u00ea jongste massaslagting in Kaliforni\u00eb dalk terreur"},"content":{"rendered":"<p>Wetstoepassingsamptenare in die VSA, waaronder die FBI, het ges\u00ea hulle kan nie terrorisme as &#8216;n moontlike motief vir die jongste massaslagting in Kaliforni\u00eb uitsluit nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Moslemwerknemer en sy vrou het 14 mense doodgeskiet en 17 ander gewond by &#8216;n San Bernardino-kantoorgebou Woensdagoggend voordat hulle deur die polisie dieselfde middag doodgeskiet is.<\/p>\n<p>San Bernardino se polisiehoof Jarrod Burguan het die verdagtes as Syed Rizwan Farook, 28, en Tashfeen Malik, 27, ge\u00efdentifiseer. <\/p>\n<p>Familielede het aan die Associated Press ges\u00ea die paar was getroud.<\/p>\n<p>&#8216;n Man wat beweer dat hy die swaer is van een van die verdagtes in die skietery in San Bernadino, s\u00ea hy het geen idee wat die motief vir die aanval was nie. <\/p>\n<p>Die man en vrou het op &#8216;n maatskaplike dienssentrum toegeslaan. Farah Khan s\u00ea sy suster was getroud met een van die verdagtes. <\/p>\n<p>Hy het by &#8216;n mediakonferensie in Anaheim sy skok oor die aanval uitgespreek. <\/p>\n<p>Die polisie s\u00ea hulle was goed voorbereid op die aanval en swaar gewapen. &#8216;n Derde verdagte wat van die toneel gevlug het, is deur die polisie aangekeer. <\/p>\n<p>Dit is onduidelik wie van die verdagtes Khan se swaer is. Meer as 12.000 mense het vanjaar in vuurwapengeweld in Amerika gesterf, die meeste van hulle swart. <\/p>\n<p>Die jongste aanval is die 355ste massa-aanval in die land vanjaar.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wetstoepassingsamptenare in die VSA, waaronder die FBI, het ges\u00ea hulle kan nie terrorisme as &#8216;n moontlike motief vir die jongste massaslagting in Kaliforni\u00eb uitsluit nie. &#8216;n Moslemwerknemer en sy vrou het 14 mense doodgeskiet en 17 ander gewond by &#8216;n San Bernardino-kantoorgebou Woensdagoggend voordat hulle deur die polisie dieselfde middag doodgeskiet is. San Bernardino se &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35418\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;FBI s\u00ea jongste massaslagting in Kaliforni\u00eb dalk terreur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7713,5361,18951,5358,21760,7829],"class_list":["post-35418","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-fbi","tag-islam","tag-massaslagting","tag-moslems","tag-san-bernadino","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35418","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35418"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35418\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35418"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35418"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35418"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}