{"id":35399,"date":"2015-12-02T09:40:55","date_gmt":"2015-12-02T07:40:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35399"},"modified":"2015-12-02T09:40:55","modified_gmt":"2015-12-02T07:40:55","slug":"vermeende-swart-reeksmoordenaar-verskyn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35399","title":{"rendered":"Vermeende swart reeksmoordenaar verskyn"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Vermeende reeksmoordenaar verskyn na verwagting vandag in die Kestell-landdroshof nadat die polisie altesaam ses lyke uit vlak grafte op \u2019n plaas in die distrik gehaal het.<\/p>\n<p>Lentsha Molefe (32), \u2019n seisoenwerker van Lesotho, is op 26 Oktober in hegtenis geneem nadat die lyke van twee vroue uit vlak grafte op die plaas Geduld gehaal is. <\/p>\n<p>Volgens Vrystaat polisiewoordvoerder, Thabo Litabe, is nog vier lyke later grafte op die plaas gehaal nadat Molefe die plekke aan die polisie uitgewys het. Een van die slagoffers is die ma van Molefe se vierjarige dogter. Al die slagoffers was vroue, behalwe \u2019n driejarige seun.<\/p>\n<p>Litabi s\u00ea Molefe het na bewering in 2008 sy eerste moord gepleeg.  <\/p>\n<p>Litabe s\u00ea Molefe het vier jaar later opgeskorte tronkstraf van twee jaar gekry nadat hy glo \u2019n gewese vriendin se k\u00earel aangerand het. Hy het toe na bewering die vrou daarna vermoor en haar lyk begrawe. <\/p>\n<p>Hy het dieselfde jaar \u2018n derde vriendin vermoor omdat sy nie sy skuld wou betaal nie. Hy het haar seuntjie daarna verwurg en begrawe.  <\/p>\n<p>Molefe verskyn vandag op ses aanklagte van moord in die hof.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Vermeende reeksmoordenaar verskyn na verwagting vandag in die Kestell-landdroshof nadat die polisie altesaam ses lyke uit vlak grafte op \u2019n plaas in die distrik gehaal het. Lentsha Molefe (32), \u2019n seisoenwerker van Lesotho, is op 26 Oktober in hegtenis geneem nadat die lyke van twee vroue uit vlak grafte op die plaas Geduld gehaal &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35399\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vermeende swart reeksmoordenaar verskyn&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21283,5508,11147],"class_list":["post-35399","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-kestell","tag-lesotho","tag-reeksmoordenaar"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35399","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35399"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35399\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35399"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35399"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35399"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}