{"id":35391,"date":"2015-12-01T10:39:01","date_gmt":"2015-12-01T08:39:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35391"},"modified":"2015-12-01T10:39:31","modified_gmt":"2015-12-01T08:39:31","slug":"35391","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35391","title":{"rendered":"W\u00eareldleiers by klimaatberaad verwelkom"},"content":{"rendered":"<p>Frankryk se pres. Fran\u00e7ois Hollande en die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN), Ban Ki-moon, het die week 150 w\u00eareldleiers in Parys vir die VN-spits\u00adberaad oor klimaatsverandering verwelkom.<\/p>\n<p>Altesaam 195 nasies is by die spitsberaad verteenwoordig, wat 12 dae duur.<\/p>\n<p>Die doel is om die eerste ware globale ooreenkoms te bereik om die vrystelling van kweekhuisgasse te beperk, om sodoende die mees katastrofiese gevolge van klimaatsverandering te voorkom.<\/p>\n<p>Bre\u00eb Paryse hoofwe\u00eb, wat gewoonlik stampvol motoriste is, was Maandag afgekordon om plek te laat vir die aankoms van pres. Barack Obama en 150 ander w\u00eareldleiers na die beraad.<\/p>\n<p>Voertuie van onlustepolisie en veiligheids\u00adpersoneel in gewone drag, is in en om die hoofstad en die noordelike voorstad, Le Bourget gestasioneer, waar die konferensie vanaf gister tot 11 Desember sal plaasvind.<\/p>\n<p>Veiligheidsmaatre\u00ebls is verskerp na die dodelike terreuraanvalle in Parys twee weke gelede toe 130 mense die lewe gelaat het.<\/p>\n<p>N\u00e1 die verwelkoming sal staatshoofde toesprake lewer waarin hulle uiteensit wat hul lande beplan om te doen om die vrystelling van kweekhuisgasse te verminder en klimaatsverandering te verlangsaam.<\/p>\n<p>Die VSA het intussen laat blyk dat een ooreenkoms bindend sal wees nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Frankryk se pres. Fran\u00e7ois Hollande en die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN), Ban Ki-moon, het die week 150 w\u00eareldleiers in Parys vir die VN-spits\u00adberaad oor klimaatsverandering verwelkom. Altesaam 195 nasies is by die spitsberaad verteenwoordig, wat 12 dae duur. Die doel is om die eerste ware globale ooreenkoms te bereik om die vrystelling van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35391\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;W\u00eareldleiers by klimaatberaad verwelkom&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4849,5311,21753,8026,7891,7507],"class_list":["post-35391","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-besoedeling","tag-china","tag-cop","tag-indie","tag-klimaatsverandering","tag-parys"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35391","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35391"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35391\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35391"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35391"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35391"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}