{"id":35385,"date":"2015-12-01T09:18:44","date_gmt":"2015-12-01T07:18:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35385"},"modified":"2015-12-02T10:25:09","modified_gmt":"2015-12-02T08:25:09","slug":"open-stellenbosch-woedend-oor-us-besluit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35385","title":{"rendered":"Open Stellenbosch woedend oor US-besluit"},"content":{"rendered":"<p>Die studente-aktivistegroep Open Stellenbosch het intussen hulle woede uitgespreek oor &#8216;n raadsbesluit om nie die US se taalbeleid aan te pas nie. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die groep Khule Duma s\u00ea dit is &#8216;n verwerping van transformasie by die Universiteit. <\/p>\n<p>Duma s\u00ea hulle wil &#8216;n nuwe taalbeleid h\u00ea, aangesien die huidige een Engelse uitsluit. <\/p>\n<p>Duma beweer die bestaande taalbeleid beperk swart studente se deelname aan aktiwiteite by die Universiteit omdat hulle slegs Engels praat.<\/p>\n<p>Duma het ges\u00ea die rede waarom Engelse studente gevra het vir &#8216;n verandering in die taalbeleid van die instelling, is omdat swart studente misluk as gevolg van hul &#8220;stryd met Afrikaans&#8221;, die universiteit se belangrikste taal van onderrig.<\/p>\n<p>Daar is twee Engelstalige universiteite binne bereik van hierdie klein groepie klaers te wete UK en UWK, maar klaarblyklik is dit &#8216;n beleid van die US om swartes en Engelse studente met beurse te lok.<\/p>\n<p>&#8220;Die rede waarom ons &#8216;n einde aan hierdie taalbeleid eis, wis omdat dit swart studente van deelname [in akademiese aktiwiteite] weerhou want hulle kan nie verstaan wat ges\u00ea word in die klas nie.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is duidelik dat die raad &#8216;n kans vir die universiteit om vorentoe [en] te beweeg met versnelde transformasie verwerp.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die studente-aktivistegroep Open Stellenbosch het intussen hulle woede uitgespreek oor &#8216;n raadsbesluit om nie die US se taalbeleid aan te pas nie. &#8216;n Woordvoerder van die groep Khule Duma s\u00ea dit is &#8216;n verwerping van transformasie by die Universiteit. Duma s\u00ea hulle wil &#8216;n nuwe taalbeleid h\u00ea, aangesien die huidige een Engelse uitsluit. Duma beweer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35385\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Open Stellenbosch woedend oor US-besluit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[6016,8720,21413,4861,4835,17020],"class_list":["post-35385","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-engels","tag-meertaligheid","tag-monokultuur","tag-stellenbosch","tag-transformasie","tag-us"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35385","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35385"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35385\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35385"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35385"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35385"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}