{"id":35350,"date":"2015-11-27T18:16:45","date_gmt":"2015-11-27T16:16:45","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35350"},"modified":"2015-12-01T18:21:14","modified_gmt":"2015-12-01T16:21:14","slug":"rugby-twee-springbokke-versterk-die-sewes-groep","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35350","title":{"rendered":"Rugby: Twee Springbokke versterk die Sewes-groep!"},"content":{"rendered":"<p>Francois Hougaard en Juan de Jongh is Woensdag ingesluit in &#8216;n sterk Springboksewes-12-tal wat vir die eerste twee HSBC W\u00eareldsewesreekstoernooie van die nuwe seisoen in Doebai en Kaapstad gekies is.<\/p>\n<p>Die seisoen skop af op 4 en 5 Desember met die Emirates Airline Dubai-Sewes, wat &#8216;n week later opgevolg word deur die eerste HSBC Kaapstadsewes, wat op 12 en 13 Desember, by die Kaapstad-stadion plaasvind.<\/p>\n<p>Hougaard het 35 toetse vir die Springbokke gespeel en het onlangs by die Blitsbokke aangesluit met &#8216;n eenjaarkontrak in sy sak. Hy is ingestel om sy World Series-debuut in Doebai te maak, terwyl DHL Westelike Provinsie-senter en -kaptein, De Jongh (14 toetse), terug keer na die Springboksewesspan nadat hy sy eerste en enigste verskyning vir die span in Wellington in 2008 by die 15-mankode gemaak het.<\/p>\n<p>Werner Kok, die nuut gekroonde W\u00eareldrugbysewesspeler van die Jaar, Cheslin Kolbe (DHL Westelike Provinsie) en verlede seisoen se top-driedrukker op die World Series, Seabelo Senatla, sal kombineer met gereelde staatmakers Cecil Afrika, Justin Geduld en Ryno Benjamin (Toyota Vrystaat-Cheetahs) om &#8216;n kragtige Blitsbok-agterlyn te vorm.<\/p>\n<p>Die taai Benjamin is ingestel om sy 30ste World Series-verskyning te maak terwyl kaptein Kyle Brown op koers is om in sy 50ste toernooi in sy tuisdorp, Kaapstad, te speel.<\/p>\n<p>Brown, Philip Snyman, Kwagga Smith en Chris Dry sal die nodige staal voorlangs verskaf en voltooi &#8216;n sterk spankeuse wat hul kroon in Doebai sal verdedig. Die Springboksewesspan is ook die huidige toernooikampioene in Suid-Afrika.<\/p>\n<p>Spelers wat nie oorweeg is as gevolg van &#8216;n besering nie, is Branco du Preez (skouer), Warren Whiteley (kuit) en Oupa Mohoje (knie, uit vir agt weke).<\/p>\n<p>Die Springboksewes-afrigter, Neil Powell, het ges\u00ea dit was &#8216;n uiters moeilike taak om die groot oefengroep te verminder tot net 12 spelers vir die eerste twee toernooie van die seisoen.<\/p>\n<p>&#8220;Die hele oefengroep het baie hard gewerk en die mededinging tussen die groep spelers het hierdie my moeilikste keuse ooit gemaak,&#8221; erken Powell.<\/p>\n<p>Ek dink spanne is besig om hulself te posisioneer vir die 2016-Olimpiesespele, wat beteken daar sal min ruimte vir foute wees.<\/p>\n<p>Suid-Afrika is gegroepeer in Groep B saam Skotland, Samoa en die nuut bevorderde kernspan Rusland. Die groep reis na Doebai op Sondag 29 November en vertrektyd van die Kaapstadse Internasionale Lughawe is 13:30.<\/p>\n<p>Die Springboksewesgroep vir die opening van die World Series-toernooie in Doebai en Kaapstad (SARU gekontrakteer tensy anders gespesifiseer, aantal World Series-toernooie in hakies):<br \/>\n1. Chris Dry (44)<br \/>\n2. Philip Snyman (30)<br \/>\n3. Francois Hougaard (0)<br \/>\n4. Kwagga Smith (15)<br \/>\n5. Werner Kok (18)<br \/>\n6. Kyle Brown (48 &#8211; kaptein)<br \/>\n7. Cheslin Kolbe (DHL Westelike Provinsie, 8)<br \/>\n8. Ryno Benjamin (Toyota Vrystaat Cheetahs, 29)<br \/>\n9. Justin Geduld (18)<br \/>\n10. Cecil Afrika (38)<br \/>\n11. Seabelo Senatla (19)<br \/>\n12. Juan de Jongh (DHL Westelike Provinsie, 1)<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Francois Hougaard en Juan de Jongh is Woensdag ingesluit in &#8216;n sterk Springboksewes-12-tal wat vir die eerste twee HSBC W\u00eareldsewesreekstoernooie van die nuwe seisoen in Doebai en Kaapstad gekies is. Die seisoen skop af op 4 en 5 Desember met die Emirates Airline Dubai-Sewes, wat &#8216;n week later opgevolg word deur die eerste HSBC Kaapstadsewes, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":35398,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[87,24],"tags":[7787,4933,21744,8395],"class_list":["post-35350","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c78-rugby","category-s25-sport","tag-doebai","tag-kaapstad","tag-sewes","tag-springbok"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35350","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35350"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35350\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/35398"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35350"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35350"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35350"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}