{"id":3534,"date":"2008-11-26T04:33:53","date_gmt":"2008-11-26T04:33:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3534"},"modified":"2008-11-26T04:33:53","modified_gmt":"2008-11-26T04:33:53","slug":"cholera-zimbabwe-se-nuwe-uitvoerproduk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3534","title":{"rendered":"Cholera, Zimbabwe se nuwe uitvoerproduk!"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>In die afgelope twee weke, het byna 200 Zimbabwi&euml;rs al behandeling vir die aansteeklike diarreesiekte ontvang by die hospitaal in Musina, en omtrent 1000 het rehidrasiebehandeling ontvang direk by die Suid-Afrika grens.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hulle is die gelukkige mense, meeste maak dit nie sover as die grens nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die VN het ges&ecirc; dat daar Dinsdag meer as 50 cholerasterftes in Zimbabwe aangemeld is, wat die sterftesyfer op 366 plaas van Augustus af, met meeste in die laaste twee weke.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die VN het ges&ecirc; dat 8887 gevalle nou aangemeld is en dat die siekte nou oor meer as die helfte van die land versprei het en oor die grense in Suid-Afrika en Botswana inbeweeg het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Zimbabwe se Dokters sonder grense het Dinsdag ges&ecirc; dat nog honderde Zimbabwi&euml;rs by hulle huise sterf, sonder behandeling en dat hulle sterftes nie getel word nie, as gevolg daarvan dat die gesondheidsisteem ineengestort het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die groep se voorsitter, dr. Douglas Gwadziro, het aan AP-televisie ges&ecirc; dat &quot;syfers aandui dat die sterftesyfer 10% en ho&euml;r is onder die wat cholera opgedoen het.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Indien mens kyk na die VN se syfers van verlede week, van omtrent 6000 infeksies, &quot;kan mens veilig aanvaar dat 500 tot 600 mense in die streek dood is aan cholera,&quot; het hy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Te midde van beskuldigings dat die Zimbabwiese regering die krisis ontken en opsetlik lae syfers bekendmaak, het Gwadziro ges&ecirc; dat die aanmelding van laer syfers kan wys dat mense nie weet dat mense by hulle huise sterf nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die ergste l&ecirc; nog voor, omdat die re&euml;nseisoen met mening op pad is.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Harare, die hoofstad, en ander dele van die land loop deur onder harde re&euml;n, wat rou menslike afval in die strate en drinkwatersisteme inspoel. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Baie dele van die land is al vir twee weke lank sonder behoorlike drinkwater.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Cholera word versprei deur besmette water en voedsel. Zimbabwe se uitbraak word geblameer daarop dat die waterbehandelingsaanlegte en rioolpype wat gebars het <\/span><span>vir jare lank <\/span><span>nie onderhou is nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die uitbraak is moeilik om te beheer. Hospitale maak toe omdat hulle nie personeel kan betaal nie. Ander wat wel oop bly, het weer geen medikasie om mense mee te help nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die land is in &#39;n toestand van besluiteloosheid al vir die beter deel van die jaar oor die verkiesings. In September het president Robert Mugabe, die land se leier sedert 1980 en Morgan Tsvangirai, die opposisieleier, ooreengekom oor &#39;n regering van nasionale eenheid, maar sedertdien kon hulle nie besluit oor hoe die kabinetsposte verdeel moet word nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Owen Mugari, , wat op &#39;n bed in die mediese tent by Musina hospitaal l&ecirc;, met &#39;n drup aan sy arm en skoon bottels water byderhand is een van die gelukkiges. Die skoon drinkwater alleen is &#39;n ongekende luukse in Zimbabwe. Mugari s&ecirc; dat hy by die uur beter voel.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ek is dankbaar om hier te kan wees, en dankbaar vir die behandeling,&quot; het hy ges&ecirc;. Hy was &#39;n geleentheidswerker op plase gewees in Zimbabwe. &quot;In Zimbabwe is daar niks,, niks&quot; het die 29-jarige man ges&ecirc;, en die boodskap van soveel Zimbabwi&euml;rs wat na Suid-Afrika toe kom, bevestig.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hospitaal owerhede is besig om nuwe beddens op te stel, in afwagting op nog mense, maar hulle kan nog aanhou, het die owerhede ges&ecirc;. Solank as wat cholera-pasi&euml;nte<span>&nbsp; <\/span>vroeg genoeg behandel word, is dit maklik om te behandel met rehidrasie soute.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <span>Drie mense is sover dood by die hospitaal, het woordvoerder Edward Malema ges&ecirc;, omdat hulle te laat daar aangekom het.<span> <\/span><\/span><br \/><span><\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">no deposit bets<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/biografiya-rukovoditelya-prokuraturi-xarkova-aleksandra-vasilevicha-filchakova\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div id=\":6a\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<p><span>Drie tente in die hospitaaltuine van Musina bevat die nuutste en onwelkome byproduk van Zimbabwe se verval, cholera.<\/span><\/p>\n<p><span><span>&nbsp; <\/span><\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3360,21089,173,3361],"class_list":["post-3534","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-cholera","tag-nuus","tag-select-category","tag-zimbabwe-se-nuwe-uitvoerproduk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3534","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3534"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3534\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3534"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3534"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3534"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}