{"id":35337,"date":"2015-11-27T08:51:05","date_gmt":"2015-11-27T06:51:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35337"},"modified":"2015-11-27T08:51:05","modified_gmt":"2015-11-27T06:51:05","slug":"twee-seuns-een-swart-slaan-huisma-glo-dood","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35337","title":{"rendered":"Twee seuns, een swart, slaan huisma glo dood"},"content":{"rendered":"<p>Personeel aan die Jimmie Roos-jeugsorgsentrum op Dewetsdorp leef in vrees nadat twee skoolkinders glo &#8216;n huisma met &#8216;n klip en baksteen in haar gesig doodgeslaan het.<\/p>\n<p>Die onderwysdepartement is glo onbehulpsaam omdat een van die vermeende moordenaars &#8216;n swart kind is.<\/p>\n<p>Carima Barnard, is Dinsdag op die skoolterrein vermoor, maar die hoofstroommedia is versigtig om nie die ras van die een seun bekend te maak nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Vyftienjarige seun van die skool is in hegtenis geneem in verband met die moord. <\/p>\n<p>Die polisie het bevestig dat die 15-jarige in die hof sal verskyn, maar kon nog geen besonderhede daaromtrent verskaf nie. <\/p>\n<p>Sy verhoor is tot 30 November uitgestel nadat hy Donderdag in die hof verskyn het. Netwerk24 het berig dat die seun in aanhouding sal bly.<\/p>\n<p>Die skoolhoof, Johnny Erlank s\u00ea egter die leerling, wat ook deur die polisie ondervra is, is terug by die skool.<\/p>\n<p>Barnard word Saterdagoggend uit die NG Kerk op Dewetsdorp begrawe.  <\/p>\n<p>&#8216;n Polisiewoordvoerder, Yanda Ngcukana, het ges\u00ea bloedvlekke is op \u2018n T-hemp van een van die twee seuns gevind.<\/p>\n<p>Die een seun (15) het toe reeds erken dat hy by die moord betrokke was. Hy is saam met die ander seun (16) aangekla van moord. <\/p>\n<p>Die motief vir die moord is nog onbekend.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Personeel aan die Jimmie Roos-jeugsorgsentrum op Dewetsdorp leef in vrees nadat twee skoolkinders glo &#8216;n huisma met &#8216;n klip en baksteen in haar gesig doodgeslaan het. Die onderwysdepartement is glo onbehulpsaam omdat een van die vermeende moordenaars &#8216;n swart kind is. Carima Barnard, is Dinsdag op die skoolterrein vermoor, maar die hoofstroommedia is versigtig om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35337\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee seuns, een swart, slaan huisma glo dood&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[21741,21740,218,5170],"class_list":["post-35337","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-huisma","tag-jimmy-roos","tag-misdaad","tag-moord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35337","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35337"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35337\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35337"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35337"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35337"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}