{"id":35300,"date":"2015-11-25T07:16:47","date_gmt":"2015-11-25T05:16:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35300"},"modified":"2015-11-25T07:17:23","modified_gmt":"2015-11-25T05:17:23","slug":"wit-koshuismatrone-met-klip-en-baksteen-doodgeslaan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35300","title":{"rendered":"Wit koshuismatrone met klip en baksteen doodgeslaan"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie in die Vrystaat het nog nie die naam van \u2018n 50-jarige vrou, wie se lyk Dinsdagmiddag op die Jimmie Roos-jeugsorgsentrum se skoolterrein by Dewetsdorp gevind is, bekend gemaak nie.<\/p>\n<p>Volgens PRAAG se inligting was sy glo mevrou Barnard, die koshuismatrone.<\/p>\n<p>Polisiewoordvoerder, Yanda Ngcukana, s\u00ea die polisie is steeds op die toneel nadat twee skoolseuns glo omstreeks 14:20 op die vrou, wat verbonde is aan die skool, afgekom het. Sy was reeds dood. <\/p>\n<p>Die SAPD het intussen bevestig dat die twee leerlinge by die Jimmie Roos Jeugsentrum naby Dewetsdorp vir ondervraging in verband met die moord aangehou word.<\/p>\n<p>Volgens hom is die wit vrou ook \u2018n bestuurder van \u2018n gastehuis op die skoolterrein. <\/p>\n<p>Haar lyk is by haar bakkie tussen die gastehuis en \u2018n dam wat op die terrein gele\u00eb is, gevind. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea die seuns het twee mans in \u2018n Land Cruiser-bakkie van die toneel sien wegry. Hulle het glo hulp ontbied. <\/p>\n<p>Ngcukana s\u00ea die slagoffer is met \u2018n baksteen en \u2018n groter klip teen die kop geslaan. <\/p>\n<p>Niks word uit die gastehuis of haar bakkie vermis nie. Hy s\u00ea haar selfoon is steeds op die toneel. <\/p>\n<p>Nog niemand is in hegtenis geneem nie.<\/p>\n<p>Ngcukana s\u00ea haar familie moet eers in kennis gestel word. <\/p>\n<p>Johnny Erlank, wat onlangs as skoolhoof uitgetree het, help glo die polisie met hul ondersoek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie in die Vrystaat het nog nie die naam van \u2018n 50-jarige vrou, wie se lyk Dinsdagmiddag op die Jimmie Roos-jeugsorgsentrum se skoolterrein by Dewetsdorp gevind is, bekend gemaak nie. Volgens PRAAG se inligting was sy glo mevrou Barnard, die koshuismatrone. Polisiewoordvoerder, Yanda Ngcukana, s\u00ea die polisie is steeds op die toneel nadat twee [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21466,21723,218,5170,266,2261],"class_list":["post-35300","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dewetsdorp","tag-koshuismatrone","tag-misdaad","tag-moord","tag-rassisme","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35300","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35300"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35300\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35300"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35300"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35300"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}