{"id":35298,"date":"2015-11-29T09:56:36","date_gmt":"2015-11-29T07:56:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35298"},"modified":"2015-11-30T08:20:49","modified_gmt":"2015-11-30T06:20:49","slug":"dan-roodt-portret-van-die-liberale-afrikaner","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35298","title":{"rendered":"Dan Roodt: Portret van die liberale Afrikaner"},"content":{"rendered":"<p>Ek wil vandag iets s\u00ea oor die sg. &#8220;liberale Afrikaner&#8221;. Daar is seker iets te s\u00ea vir klassieke liberalisme uit die negentiende eeu, asook die begrip van &#8220;verdraagsaamheid&#8221; soos mens dit by Voltaire en later John Stuart Mill en die Engelse liberaliste te\u00ebkom.<\/p>\n<p>Die punt oor die &#8220;liberale Afrikaner&#8221; is egter dat hy geensins verdraagsaam is nie. As jy iemand op Facebook te\u00ebkom wat soos &#8216;n graadtien in &#8216;n seunskoshuis vloek en almal uitskel, dan weet jy jy het nou met &#8216;n &#8220;liberale Afrikaner&#8221; te doen. Hy of sy beheers alle p- en d-woorde. Eintlik beskik hy nie oor &#8216;n standpunt nie, maar hy voel hy moes twintig of dertig jaar gelede teen die NP gewees het, was dit nie, en nou wil hy die verlore tyd en geleentheid inhaal. Bowenal is hy &#8216;n konformis en voel hom part en deel van die &#8220;wenners&#8221;, die regerende ANC en SAKP. Kommunisme verstaan hy nie so mooi nie, want Marx en Engels is so bietjie bokant sy vuurmaakplek, maar hy hou van die idee dat konserwatiewe boere se plase afgevat gaan word en verlekker hom in alle ellende wat hulle en ander Afrikaners mag tref.<\/p>\n<p>Eintlik moet &#8216;n mens hom nie as &#8216;n &#8220;liberale Afrikaner&#8221; beskryf nie, want hy verwerp die begrip &#8220;Afrikaner&#8221; en beskou hom as &#8216;n &#8220;Suid-Afrikaner&#8221; of w\u00eareldburger. Hy is bevry van alle identiteit behalwe &#8216;n soort oppervlakkige Amerikaanse verbruikersidentiteit en is, tesame met Mal Max, Piet Kopdoek en ander, &#8216;n groot voorstander van Engels. Engels, Engels, alles Engels. Hy lees slegs Engels en luister net Engelse liedjies van die tipe wat aanmekaar oor Radio Ho\u00ebveld gespeel word. Sy kinders is gewoonlik op &#8216;n Engelse skool sodat hulle &#8220;diversiteit&#8221; eerstehands kan ervaar en sommer ook in Boerehaat ge\u00efndoktrineer kan word. Alles wat Afrikaners verkleineer, slegs\u00ea of verneder, vind hy goed en mooi.<\/p>\n<p>Hy bewonder politieke geweld; die kragdadige uitsprake en dreigemente van Julius Malema maak hom opgewonde. Die gedagte dat die EFF &#8216;n paar konserwatiewe of &#8220;regse&#8221; Afrikaners kan gaan doodmaak, vervul hom met groot blydskap. Terreur is ook aanvaarbaar solank dit teen Afrikaners gepleeg word.<\/p>\n<p>Die meeste liberale Afrikaners kan nie meer Standaardafrikaans praat nie, maar voel hulle het een of ander &#8220;s\u00ea&#8221; oor wat met die taal behoort te gebeur. Hulle weet niks van die Afrikaanse kultuur of letterkunde nie en eet eerder &#8216;n McDonalds-roomys as &#8216;n stuk melktert. &#8220;Wow&#8221; en &#8220;Awesome&#8221; is die woorde wat hulle die meeste gebruik, wat spreek van &#8216;n soort permanente adolessensie en intellektuele agterstand wat dagga nie kan uitwis nie. Ja, baie van hulle rook dagga, &#8216;n Engelse en swart gewoonte wat hulle as deel van hul &#8220;bevryding van Afrikanerskap&#8221; sien. Dit dra by tot die benewelde wyse waarop hulle die w\u00eareld sien en ervaar.<\/p>\n<p>Leedvermaak is die emosie wat die reste van hul Afrikaansheid definieer en hulle ervaar dit veral wanneer hulle hoor dat ons taal verder gemarginaliseer word, dat iemand wat vermoedelik van hul dekadente waardes verskil iets oorgekom het, deur misdadigers aangeval of selfs vermoor is. Al s\u00ea hulle dit nie so openlik nie, is hulle eintlik gen gunste van plaasmoorde want mense op die platteland hou van Steve Hofmeyr, woon sy konserte by, en verdien daarom om in revolusion\u00eare massamoorde tereggestel te word. As hulle iets van die Franse revolusie geweet het, sou hulle dalk besef het sulke dinge het al voorheen gebeur, maar hul kennis van die Europese geskiedenis is nog swakker as hul kennis van Afrikanergeskiedenis.<\/p>\n<p>Sy styl is vulg\u00ear, nodeloos om te s\u00ea, of &#8220;geen styl&#8221;. Terwyl hy fulmineer oor &#8220;grys skoene&#8221;, &#8216;n frase uit die sewentigerjare, trek hy besonder swak aan en dra sulke vuil tekkies en swak passende jeans wat Mr. Price nie eens sou verkoop nie. Sommige liberale mans dra ook kopdoeke, omdat hulle heimelik daarna aspireer om gay swart vrouens te word.<\/p>\n<p>D\u00edt, in &#8216;n neutedop, is die liberale Afrikaner wat n\u00f3g liberaal n\u00f3g Afrikaner is, maar op die rand van ons volkslewe ons probeer verpes en beledig, want dit is al waartoe die spesie in staat is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek wil vandag iets s\u00ea oor die sg. &#8220;liberale Afrikaner&#8221;. Daar is seker iets te s\u00ea vir klassieke liberalisme uit die negentiende eeu, asook die begrip van &#8220;verdraagsaamheid&#8221; soos mens dit by Voltaire en later John Stuart Mill en die Engelse liberaliste te\u00ebkom. Die punt oor die &#8220;liberale Afrikaner&#8221; is egter dat hy geensins verdraagsaam &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35298\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dan Roodt: Portret van die liberale Afrikaner&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":15563,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41,10],"tags":[167,21721,21720,6777,21722],"class_list":["post-35298","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c22-dan-roodt","category-rubrieke","tag-afrikaans","tag-grys-skoene","tag-liberale-afrikaner","tag-liberalisme","tag-piet-kopdoek"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35298","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35298"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35298\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15563"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35298"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35298"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35298"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}