{"id":35249,"date":"2015-11-23T08:17:07","date_gmt":"2015-11-23T06:17:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35249"},"modified":"2015-11-23T08:42:14","modified_gmt":"2015-11-23T06:42:14","slug":"malema-waarsku-oor-komende-rewolusie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35249","title":{"rendered":"Malema waarsku oor komende rewolusie"},"content":{"rendered":"<p>Julius Malema het uit sy parlement\u00eare sluimer ontwaak om die Duitse Sakekamer in Suid-Afrika te gaan waarsku oor die komende rewolusie en Zuma se opvolgingstrategie.<\/p>\n<p>&#8220;Ek gewaarsku oor &#8216;n ongeleide rewolusie in Suid-Afrika. Dit kom,&#8221; het hy Vrydag ges\u00ea.<\/p>\n<p>Malema se &#8220;waarskuwings&#8221; kom te midde van &#8216;n verlamming wat by die land se grootste vakbondfederasie Cosatu ingetree het weens binnegevegte.<\/p>\n<p>Cosatu gaan binnekort &#8216;n veldtog vir &#8216;n nasionale minimumloon loods.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is in die universiteite [en] dit sal gaan na die fabrieke oorspoel. Studente eis gratis onderwys by die universiteite&#8230; Werkers gaan &#8216;n minimumloon eis in die fabrieke.&#8221;<\/p>\n<p>Luidens News24, het Malema ges\u00ea President Jacob Zuma en die ANC het geen beheer nie en ly aan &#8216;n gebrek aan geloofwaardigheid en legitimiteit.<\/p>\n<p>Net soos met die studente, sal geen mens in staat wees om die werkers te vertel om op te hou om fabrieke af te brand as hulle begin protesteer nie. <\/p>\n<p>Hy het die geleentheid gebruik om die ANC se 2017-opvolgstryd te skets.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea die enigste rede hoekom Zuma sy eks-vrou Nkosazana Dlamini-Zuma tot president verkies wil sien, is omdat hy weet dat sy sou hom nie sal laat arresteer nie.<\/p>\n<p>&#8220;Hy weet Cyril [Ramaphosa] sal hom laat arresteer. Dit is waarom die &#8216;premierliga&#8217; Zuma se vrou verkies,&#8221; het Malema ges\u00ea<\/p>\n<p>Die &#8216;premierliga&#8217; is glo Noordwes se premier Supra Mahumapelo, Vrystaat se premier Ace Magashule en Mpumalanga se premier David Mabuza. Die drie is ook die ANC-voorsitters in hul onderskeie provinsies.<\/p>\n<p>Die groep wil Dlamini-Zuma as president sien om Ramaphosa te verhoed oor te neem na Zuma.<\/p>\n<p>Die ANC het intussen &#8216;n anti-wit veldtog van stapel gestuur om bruines en Indi\u00ebrs te werf. <\/p>\n<p>Die KwaZulu-Natalse ANC voorsitter, Sihle Zikalala het die aankondiging in Ixopo gemaak. Zikalala s\u00ea bruinmense en Indi\u00ebrs het ook onder wittes gely en moet deur swartmense en die ANC omarm word. <\/p>\n<p>Mercedes-Benz, die Duitse motorvervaardiger, is deur Malema berispe omdat hulle nie aandele aan hul werkers gee nie.<\/p>\n<p>Die kakofonie van swart stemme is verhoog deur die Kommuniste se ontleding van die voortslepende universiteitsoproer.<\/p>\n<p>Die SAKP het die EFF en die Pan Africanist Student Movement of Azania die skuld gegee vir plundery en die ontwrigting van eksamens by die Universiteit van Wes-Kaapland. <\/p>\n<p>Hulle is beskryf as &#8216;n klein groepie anargiste wat van buite beheer word, om studente vir hul eie gewin te be\u00efnvloed. <\/p>\n<p>Die SAKP se adjunk-hoofsekretaris het by die party se sentrale komiteevergadering in Benoni aan die Oos-Rand ges\u00ea die beskadiging van eiendom en misdadige optrede is nie die werk van diegene wat werklike transformasie by universiteite nastreef nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julius Malema het uit sy parlement\u00eare sluimer ontwaak om die Duitse Sakekamer in Suid-Afrika te gaan waarsku oor die komende rewolusie en Zuma se opvolgingstrategie. &#8220;Ek gewaarsku oor &#8216;n ongeleide rewolusie in Suid-Afrika. Dit kom,&#8221; het hy Vrydag ges\u00ea. Malema se &#8220;waarskuwings&#8221; kom te midde van &#8216;n verlamming wat by die land se grootste vakbondfederasie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35249\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema waarsku oor komende rewolusie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19535,6685,5488,12916,4917],"class_list":["post-35249","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-duitse-sakekamer","tag-julius-malema","tag-oproer","tag-rewolusie","tag-universiteite"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35249","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35249"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35249\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35249"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35249"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35249"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}