{"id":35218,"date":"2015-11-20T08:05:05","date_gmt":"2015-11-20T06:05:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35218"},"modified":"2015-11-20T08:20:17","modified_gmt":"2015-11-20T06:20:17","slug":"afrika-maak-reg-vir-pous","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35218","title":{"rendered":"Afrika maak reg vir Pous"},"content":{"rendered":"<p>Afrondingswerk is aan die gang vir die Pous se besoek aan Afrika. <\/p>\n<p>Honderde geraamde portrette van pous Franciskus is in Nairobi gereed vir wanneer die geestelike sy verskyning daar maak.<\/p>\n<p>Die pous besoek Kenia, Uganda en die Sentraal Afrikaanse Republiek vanaf 25 tot 30 November. <\/p>\n<p>Kenia gaan tot 10 000 polisiebeamptes ontplooi. Die land verwag skares so groot as een miljoen mense.<\/p>\n<p>Volgens berigte in Le Figaro en ander Franse koerante, het die Franse weermag die Vatikaan afgeraai om te reis, en s\u00ea hulle die veiligheid van die Pous kan nie gewaarborg word nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Franse amptenaar het ges\u00ea die verantwoordelikheid vir die veiligheid &#8220;is in die hande van die VN-sending&#8221;. Die Franse het tans 900 soldate in die Sentraal-Afrikaanse Republiek, ter ondersteuning van die VN-sending van 11.000 soldate.<\/p>\n<p>Die aanvalle in Parys het kommer oor die veiligheid van die geestelike leier geskep, s\u00ea Federico Lombardi, die Vatikaan-woordvoerder, en bygevoeg dat toestande ver van &#8220;rustige en vreedsaam&#8221; is.<\/p>\n<p>Die Islamitiese staat, wat die skuld dra vir die aanvalle in Parys, het dreigemente gemaak om Rome aan te val, insluitend in &#8216;n video hierdie week. Sekuriteit in Rome en die Vatikaan is sigbaar strenger in die afgelope dae.<\/p>\n<p>Die twee dekades van konflik in die Sentraal-Afrikaanse Republiek het &#8216;n godsdienstige dimensie. Oor die afgelope twee jaar het politieke geskille ontaard in grusame sektariese aanvalle tussen Christene en Moslems.<\/p>\n<p>Die VN beskuldig Christene van &#8220;etniese suiwering&#8221; in die land.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Afrondingswerk is aan die gang vir die Pous se besoek aan Afrika. Honderde geraamde portrette van pous Franciskus is in Nairobi gereed vir wanneer die geestelike sy verskyning daar maak. Die pous besoek Kenia, Uganda en die Sentraal Afrikaanse Republiek vanaf 25 tot 30 November. Kenia gaan tot 10 000 polisiebeamptes ontplooi. Die land verwag &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35218\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afrika maak reg vir Pous&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4112,5885,17137,6620],"class_list":["post-35218","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afrika","tag-kenia","tag-pous","tag-uganda"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35218","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35218"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35218\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35218"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35218"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35218"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}