{"id":35191,"date":"2015-11-19T08:55:31","date_gmt":"2015-11-19T06:55:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35191"},"modified":"2015-11-19T08:55:47","modified_gmt":"2015-11-19T06:55:47","slug":"eksamens-by-tut-kampus-afgestel-weens-geweld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35191","title":{"rendered":"Eksamens by TUT-kampus afgestel weens geweld"},"content":{"rendered":"<p>Eksamens is vir die res van die week by die Tshwane Universiteit van Tegnologie se Soshanguave-kampus afgestel na gewelddadige studente oproer.<\/p>\n<p>Polisie het 16 oproeriges weens die geweld Dinsdag in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>Universiteitsbestuur s\u00ea die skade aan eiendom is aansienlik na &#8216;n paar geboue aan die brand gesteek is en ander gevandaliseer is Dinsdagnag.<\/p>\n<p>&#8216;n Veiligheidswag is steeds in &#8216;n kritieke toestand in die hospitaal na &#8216;n aanval deur &#8216;n skare studente. <\/p>\n<p>Eksamens is ontwrig toe studente weer op &#8216;n plundertog gegaan het en hul vernielsug die oorhand gekry het. Die hoofpad is met klippe, rotse en selfs &#8216;n straatlamppaal afgesper.<\/p>\n<p>Polisie was gevegte met studente betrokke en moes rubberkoe\u00ebls teen klipgooiers inspan.<\/p>\n<p>Studenteleiers eis dat diegene wat in hegtenis geneem is, vrygelaat word en dat daar aan hul eise voldoen word.<\/p>\n<p>Dit sluit in dat skuld opgehef word, sekuriteitskommer aangespreek word, meer NSFAS-befondsing en gratis onderwys vir almal.<\/p>\n<p>Voorsitter van Sasco vir Gauteng, Sthembiso Ndlouvo, het ges\u00ea hulle eise is eenvoudig.<\/p>\n<p>&#8220;Hoe kan ons eksamen skryf as ons nie eens weet of ons ons resultate gaan kry as gevolg van uitstaande skuld nie?&#8221;<\/p>\n<p>TUT-bestuur het ges\u00ea hulle het die besluit om die eksamen op te skort vir een kampus geneem, maar eksamens sal voortgaan op sy ander kampusse.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Eksamens is vir die res van die week by die Tshwane Universiteit van Tegnologie se Soshanguave-kampus afgestel na gewelddadige studente oproer. Polisie het 16 oproeriges weens die geweld Dinsdag in hegtenis geneem. Universiteitsbestuur s\u00ea die skade aan eiendom is aansienlik na &#8216;n paar geboue aan die brand gesteek is en ander gevandaliseer is Dinsdagnag. &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35191\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Eksamens by TUT-kampus afgestel weens geweld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21578,5488,753,7734,8661,8584],"class_list":["post-35191","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eksamens","tag-oproer","tag-pretoria","tag-skuld","tag-studente","tag-tut"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35191","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35191"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35191\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35191"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35191"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35191"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}