{"id":35178,"date":"2015-11-19T07:37:31","date_gmt":"2015-11-19T05:37:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35178"},"modified":"2015-11-19T08:44:30","modified_gmt":"2015-11-19T06:44:30","slug":"sa-stuur-nog-troepe-na-drk-na-50-dros","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35178","title":{"rendered":"SA stuur nog troepe na DRK na 50 dros"},"content":{"rendered":"<p>Sowat 500 soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag vertrek eersdaags vir twaalf maande na die ontstuimige Republiek van die Kongo.<\/p>\n<p>Die soldate sal na hul bestemming vlieg met VN-huurvlugte. Selepe het ges\u00ea die gebruik van VN-huurvlugte is nie as gevolg van &#8216;n gebrek aan kapasiteit in die SANW nie.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is &#8216;n verantwoordelikheid van die Verenigde Nasies om lede na eksterne bedrywighede te vervoer,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Selfs die soladte wat terug huis toe kom sal teruggebring word deur die VN,&#8221; het hy bygevoeg.<\/p>\n<p>Norman Yengeni het tydens die oorhandiging van welwillendheidspakkies by De Brug buite Bloemfontein, aan soldate wat op pad is na die DRK, ges\u00ea dissipline is belangrik.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea soldate wat by die weermag aansluit verstaan dat ontplooiing deel van hul take is en dat lewensverlies soms onvermydelik is.<\/p>\n<p>Yengeni s\u00ea die veilige terugkeer van soldate gaan gepaard met dissipline, geluk en die genade van God.<\/p>\n<p>In September is sowat 50 SANW-soldate van die VN-sending in die DRK voor die krygshof gedaag.<\/p>\n<p>Die groep het na bewering gedros in die ooste van die DRK waar hulle gestasioneer was, het brigadier-generaal Xolani Mabanga vroe\u00ebr aan ANA ges\u00ea.<\/p>\n<p>Omdat die Verenigde Nasies oor hul lot besluit, moes die SANW aan VN toestemming vra om hulle te onttrek uit die ontplooiingsgebied.<\/p>\n<p>Die SANW het ongeveer 900 troepe gestasioneer in die ooste van die DRK as deel van Monusco se sending.<\/p>\n<p>Suid-Afrika handhaaf &#8216;n konstante teenwoordigheid in die mineraalryke DRK al sedert 1999.<\/p>\n<p>Intussen het die Verenigde Nasies ges\u00ea minstens veertien vroue is tydens een voorval in September deur Kongolese soldate verkrag. <\/p>\n<p>Die VN s\u00ea dit is die grootste voorkoms van seksuele geweld deur Kongolese soldate. &#8216;n Voorlopige ondersoek wat in &#8216;n verslag vervat is, toon die seksuele geweld het tydens &#8216;n weermagoperasie teen &#8216;n milit\u00eare groep in die ooste van die land plaasgevind. <\/p>\n<p>Die gebied is berug vir ho\u00eb syfers van seksuele geweld deur beide gewapende magte en regeringsoldate. Nog inligting word ingesamel met die hoop op &#8216;n hofsaak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sowat 500 soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag vertrek eersdaags vir twaalf maande na die ontstuimige Republiek van die Kongo. Die soldate sal na hul bestemming vlieg met VN-huurvlugte. Selepe het ges\u00ea die gebruik van VN-huurvlugte is nie as gevolg van &#8216;n gebrek aan kapasiteit in die SANW nie. &#8220;Dit is &#8216;n verantwoordelikheid van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35178\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA stuur nog troepe na DRK na 50 dros&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7928,19721,15225,10052,11811,21698,6258,7439,11808],"class_list":["post-35178","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-drk","tag-dros","tag-konflik","tag-minerale","tag-monusco","tag-pas","tag-sanw","tag-soldate","tag-troepe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35178","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35178"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35178\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35178"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35178"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35178"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}