{"id":35157,"date":"2015-11-18T09:15:12","date_gmt":"2015-11-18T07:15:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35157"},"modified":"2015-11-18T09:15:12","modified_gmt":"2015-11-18T07:15:12","slug":"babelse-verwarring-oor-vrystaatse-beurtwater","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35157","title":{"rendered":"Babelse verwarring oor Vrystaatse beurtwater"},"content":{"rendered":"<p>Vrystaters moet hulself gereed maak vir beurtwater wat enige tyd di\u00e9 week ingestel kan word.<\/p>\n<p>Die LUR vir Polisie, Paaie en Vervoer en die voorsitter van die provinsiale gesamentlike bedryfskomitee oor droogte, Butana Komphela, het gister aan OFM-nuus ges\u00ea beurtwater kan in die volgende vier dae oor die provinsie heen \u2018n werklikheid word.<\/p>\n<p>Di\u00e9 departement se woordvoerder, Hillary Mophethe, kon nie vandag bevestig of beurtwater al vanaand vanaf 21:00 tot m\u00f4re 06:00 sal geld nie. <\/p>\n<p>Sy s\u00ea wel die regering sal m\u00f4re \u2018n mediaverklaring rakende die kwessie uitreik om verwarring uit die weg te ruim, nadat sekere mediaberigte vandag aangedui het dat Vrystaters reeds vannag dro\u00eb krane gaan h\u00ea. Sy s\u00ea Komphela is tans in die buiteland.<\/p>\n<p>Intussen s\u00ea die LUR vir Ko\u00f6peratiewe Regering en Tradisionele Sake, Olly Mlamleli, slegs die Moqhaka-munisipaliteit wat Kroonstad, Steynsrus en Viljoenskroon insluit, pas reeds beurtwater toe. <\/p>\n<p>Mlamleli s\u00ea sy stel tans vas wat die situasie in elke munisipaliteit in die provinsie is. Inwoners moet ingelig word alvorens beurtwater ingestel kan word.<\/p>\n<p>Komphela het gister beklemtoon die provinsie ondervind \u2019n groot waterkrisis weens die knellende droogte. Intussen kan inwoners van Bloemfontein die volgende 36 uur gerus wees dat daar water in hul krane sal wees, terwyl Bloemwater vandag met onderhoudswerk aan \u2018n hoofpyplyn begin het. <\/p>\n<p>Dit kom n\u00e1 \u2018n kennisgewing van Bloemwater waarin aangedui word dat daar geen watertoevoer vanaf die Welbedachtdam na Bloemfontein se reservoir gaan wees nie weens die herstelwerk. Daar is egter genoeg watervoorraad beskikbaar vir huishoudelike gebruik.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vrystaters moet hulself gereed maak vir beurtwater wat enige tyd di\u00e9 week ingestel kan word. Die LUR vir Polisie, Paaie en Vervoer en die voorsitter van die provinsiale gesamentlike bedryfskomitee oor droogte, Butana Komphela, het gister aan OFM-nuus ges\u00ea beurtwater kan in die volgende vier dae oor die provinsie heen \u2018n werklikheid word. Di\u00e9 departement &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35157\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Babelse verwarring oor Vrystaatse beurtwater&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20454,9922,6307,18357,8731],"class_list":["post-35157","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-beurtwater","tag-kroonstad","tag-vrystaat","tag-waterbeperkings","tag-waterkrisis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35157","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35157"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35157\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35157"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35157"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35157"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}