{"id":35153,"date":"2015-11-18T08:41:56","date_gmt":"2015-11-18T06:41:56","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35153"},"modified":"2015-11-18T08:41:56","modified_gmt":"2015-11-18T06:41:56","slug":"nederlandse-premier-knip-staatsbesoek-kort-na-terreur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35153","title":{"rendered":"Nederlandse premier knip staatsbesoek kort na &#8216;terreur&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die staatsbesoek van die Nederlandse eerster minister, Mark Rutte is kortgeknip deur die terreur-aanvalle in Frankryk.<\/p>\n<p>Rutte sal nie die res van sy program in Suid-Afrika voltooi vir Woensdag nie. Hy het Dinsdagaand teruggekeer na Nederland.<\/p>\n<p>Die Nederlandse staatshoof sou besoeke aan <em>Liliesleaf Farm<\/em> gebring het om die Rivonia-terroriste te vereer, die Diepsloot-lokasie waar Nederlandse ontwikkelingsprojekte aan die gang is en Kaapstad waar hy verskeie Nederlandse projekte sou besigtig.<\/p>\n<p>Rutte het sonder ironie ges\u00ea die &#8220;barbaarse&#8221; aanvalle in Parys het die belangrikheid van globale samewerking uitgelig in die stryd teen terrorisme.<\/p>\n<p>Nederland het voorheen ANC-terreur teen burgerlikes in Suid-Afrika aktief ondersteun.<\/p>\n<p>Rutte is ook gevra deur &#8216;n Nederlandse joernalis of hy nie bang is dat sy opmerking dat Nederland oorlog verklaar het teen die Islamitiese staat, van Nederland &#8216;n teiken van die terreurgroep sal maak nie. Hy het nie die vraag beantwoord nie.<\/p>\n<p>President Jacob Zuma het by dieselfde mediakonferensie van die besoekende Nederlandse staatshoof &#8216;n beroep op w\u00eareldleiers gedoen om die oorlog teen terreur te verskerp. <\/p>\n<p>Zuma s\u00ea Afrika is reeds besig om terreurgroepe in die gebied te beveg. Hy s\u00ea almal stem saam dat `n saamgestelde poging onder die vaandel van die Verenigde Nasies die beste sal werk. <\/p>\n<p>Hy het skerp kritiek teen die VSA se beleid van regime-verandering uitgespreek. <\/p>\n<p>Zuma s\u00ea die volgehoue inmenging deur sekere lande in die onafhanklike state in die Midde-Ooste het die terreurgroepe veroorsaak. <\/p>\n<p>Volgens hom skep die voorkeur vir milit\u00eare ingryping eerder as politieke oplossings, die teelaarde vir gewelddadige ekstremisme en terreur.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die staatsbesoek van die Nederlandse eerster minister, Mark Rutte is kortgeknip deur die terreur-aanvalle in Frankryk. Rutte sal nie die res van sy program in Suid-Afrika voltooi vir Woensdag nie. Hy het Dinsdagaand teruggekeer na Nederland. Die Nederlandse staatshoof sou besoeke aan Liliesleaf Farm gebring het om die Rivonia-terroriste te vereer, die Diepsloot-lokasie waar Nederlandse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35153\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nederlandse premier knip staatsbesoek kort na &#8216;terreur&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17350,6925,11895,7829],"class_list":["post-35153","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-mark-rutte","tag-nederland","tag-staatsbesoek","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35153","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35153"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35153\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35153"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35153"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35153"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}