{"id":35136,"date":"2015-11-17T09:21:38","date_gmt":"2015-11-17T07:21:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35136"},"modified":"2015-11-17T09:34:31","modified_gmt":"2015-11-17T07:34:31","slug":"twee-universiteite-bly-gesluit-weens-geweld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35136","title":{"rendered":"Twee universiteite gesluit weens geweld"},"content":{"rendered":"<p>Twee universiteite in Kaapstad bly steeds gesluit weens gewelddadige betogings deur studente, het RSG berig.<\/p>\n<p>Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie het opdrag aan studente gegee om nie later nie as Woensdagmiddag vieruur uit die koshuise te wees. <\/p>\n<p>Die bestuur s\u00ea die besluit is geneem in die lig van die voortslepende betogings op kampusse. Eksamens van nie-finale jaar studente is tot 11 Januarie opgeskort. <\/p>\n<p>Finale jaar studente sal teen die einde van die week ingelig word oor gewysigde eksamendatums. Personeel kan moontlik Donderdag terugkeer. <\/p>\n<p>Alle akademiese aktiwiteite aan die Universiteit van die Wes-Kaapland is ook opgeskort. <\/p>\n<p>UWK het vroe\u00ebr sy eindeksamen na &#8216;n perseel buite sy Bellville-kampus verskuif, nadat grootskaalse vandalisme en brandstigting voorgekom het.<\/p>\n<p>Maandag moes sowat 400 finale jaar studente hul eksamens elders afl\u00ea. Drie studente is in hegtenis geneem op aanklagte van brandstigting.<\/p>\n<p>Die Universiteit van Kaapstad se eksamens word tans ook ontwrig deur &#8216;n groep oproeriges. Betogers het die Sportsentrum op die ho\u00ebrkampus gevandaliseer. <\/p>\n<p>Verskeie ruite is gebreek en rou riool is gestort terwyl eksamens aan die gang was.  <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee universiteite in Kaapstad bly steeds gesluit weens gewelddadige betogings deur studente, het RSG berig. Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie het opdrag aan studente gegee om nie later nie as Woensdagmiddag vieruur uit die koshuise te wees. Die bestuur s\u00ea die besluit is geneem in die lig van die voortslepende betogings op kampusse. Eksamens &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35136\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee universiteite gesluit weens geweld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":35140,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5531,1665,4933,5488,4917,11842],"class_list":["post-35136","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brandstigting","tag-geweld","tag-kaapstad","tag-oproer","tag-universiteite","tag-uwk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35136","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35136"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35136\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/35140"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35136"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35136"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35136"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}