{"id":35105,"date":"2015-11-16T08:24:04","date_gmt":"2015-11-16T06:24:04","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35105"},"modified":"2015-11-16T11:14:12","modified_gmt":"2015-11-16T09:14:12","slug":"ses-vas-na-moord-op-wildsboer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35105","title":{"rendered":"Ses vas na moord op wildsboer"},"content":{"rendered":"<p>Ses verdagtes na verwagting Maandag in die landdroshof in Warmbad (Bela-Bela) verskyn na Saterdag se moord op &#8216;n plaaslike boer, Piet Venter.<\/p>\n<p>Venter, 51, &#8216;n wildsboer van die Rooiberg-omgewing, is in sy huis oorval terwyl hy geslaap het. Hy is vermoedelik verwurg deur sy werkers.<\/p>\n<p>Een van die verdagtes is dieselfde dag nog mbv spoorsnyers vasgetrek. Die ander vyf is Sondag in hegtenis geneem. <\/p>\n<p>Drie van hulle is in Pretoria opgespoor terwyl die ander in die Warmbad-omgewing in hegtenis geneem is. &#8216;n Hulle staan tereg op &#8216;n aanklag van moord.<\/p>\n<p>Die verdagtes is betrap met die kluis wat uit die plaashuis gesteel is. <\/p>\n<p>Venter se wildplaas is naby die plaas waar Petro Res op 18 September doodgeskiet is.<\/p>\n<p>Haar bebloede lyk is saam met di\u00e9 van haar swaar gewonde bejaarde man en vriendin in die huis op die Motlopi Lodge-wildplaas toegesluit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ses verdagtes na verwagting Maandag in die landdroshof in Warmbad (Bela-Bela) verskyn na Saterdag se moord op &#8216;n plaaslike boer, Piet Venter. Venter, 51, &#8216;n wildsboer van die Rooiberg-omgewing, is in sy huis oorval terwyl hy geslaap het. Hy is vermoedelik verwurg deur sy werkers. Een van die verdagtes is dieselfde dag nog mbv spoorsnyers &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35105\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ses vas na moord op wildsboer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[5170,7298,9086,21686],"class_list":["post-35105","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-moord","tag-plaasaanval","tag-plaasmoord","tag-wildsboer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35105","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35105"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35105\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35105"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35105"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35105"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}