{"id":35089,"date":"2015-11-14T15:40:38","date_gmt":"2015-11-14T13:40:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35089"},"modified":"2015-11-14T15:41:43","modified_gmt":"2015-11-14T13:41:43","slug":"isis-aanvaar-verantwoordelikheid-vir-parys-slagting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35089","title":{"rendered":"ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir Parys-slagting"},"content":{"rendered":"<p>Die Islamitiese Staat (ISIS) het &#8216;n amptelike verklaring uitgereik waarin hulle verantwoordelikheid vir die aanvalle in Parys aanvaar.<\/p>\n<p>Dit lyk egter of hulle &#8216;n belangrike fout gemaak het: Die verklaring noem aanvalle in die 10de, 11de en 18de arrondissements, maar daar was geen aanval in die 18de nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Getuie van die Bataclan-aanval het aan BFMTV ges\u00ea dat een van die aanvallers wit en Europees gelyk het.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het &#8216;n man gesien wat redelik klein is, wit en lyk soos &#8216;n Europe\u00ebr,&#8221; het hy ges\u00ea. Hy wou nie sy naam gee nie uit vrees vir vervolging.<\/p>\n<p>&#8220;Hy was net aan die voorkant van die Bataclan en het &#8216;n geweer op sy skouer gehad. Toe sien ek flitse en hoor bam bam bam.&#8221;<\/p>\n<p>AFP berig dat &#8216;n man in hegtenis geneem is in die suide van Duitsland verlede week, met masjiengewere en plofstof in sy motor, en hy kan &#8220;waarskynlik gekoppel word aan aanvallers in Parys&#8221;, het Duitse media Saterdag berig.<\/p>\n<p>Polisie in die suidelike streek van Beiere het bevestig dat &#8216;n man op 5 November tydens &#8216;n roetine-ondersoek op &#8216;n snelweg in hegtenis geneem is met &#8220;baie masjiengewere, rewolwers en plofstof&#8221; in die voertuig van die verdagte.<\/p>\n<p>Twee Franse polisie-amptenare s\u00ea &#8216;n Siriese paspoort is gevind op die liggaam van een van die selfmoordbommers by die <em>Stade de France <\/em> waar &#8216;n vriendskaplike wedstryd tussen Frankryk en Duitsland gespeel is, volgens beide AP en die Franse staatstelevisie.<\/p>\n<p>Intussen in Brittanje is Gatwicklughawe se noord-terminale ontruim. Sussex se polisie het ges\u00ea die ontruiming is &#8216;n voorsorgmaatre\u00ebl weens &#8216;n verdagte pakket.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Islamitiese Staat (ISIS) het &#8216;n amptelike verklaring uitgereik waarin hulle verantwoordelikheid vir die aanvalle in Parys aanvaar. Dit lyk egter of hulle &#8216;n belangrike fout gemaak het: Die verklaring noem aanvalle in die 10de, 11de en 18de arrondissements, maar daar was geen aanval in die 18de nie. &#8216;n Getuie van die Bataclan-aanval het aan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35089\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir Parys-slagting&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":35091,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[11030,17039,7507,7829],"class_list":["post-35089","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-aanvalle","tag-isis","tag-parys","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35089","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35089"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35089\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/35091"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35089"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35089"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35089"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}