{"id":35055,"date":"2015-11-13T10:33:14","date_gmt":"2015-11-13T08:33:14","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35055"},"modified":"2015-11-13T14:53:04","modified_gmt":"2015-11-13T12:53:04","slug":"stryd-rondom-brics-verhewig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35055","title":{"rendered":"Stryd rondom BRICS verhewig"},"content":{"rendered":"<p>Die BRICS-groepering se posisie teenoor korporatiewe mag, het gelei tot die jongste skermutseling tussen die VSA en BRICS.<\/p>\n<p>By die vierde BRICS-byeenkoms in Durban het lede ges\u00ea gesonde kompetisie is &#8216;n voorvereiste vir ekonomiese groei. <\/p>\n<p>Dit is bo-aan die agenda in Durban om onmededingende gedrag in die onderskeie lande te oorkom.<\/p>\n<p>Die groep s\u00ea hulle is vasbeslote om weg te doen met monopolie\u00eb en die verbetering van die groei in opkomende ekonomie\u00eb.<\/p>\n<p>Duur verbruikersgoedere, gebrek aan innovasie en stadige ekonomiese groei is rampspoedig vir opkomende ekonomie\u00eb, net soos monopolie\u00eb en nywerheidskartels s\u00ea lidlande.<\/p>\n<p>Brasili\u00eb ondersoek tans sement- en koffiekartels.<\/p>\n<p>Rusland se ekonomie is geruk deur samespanning toe Samsung, LG en Phillips pryse op monitors gemanipuleer het.<\/p>\n<p>Indi\u00eb sukkel met monopolie\u00eb op natriumkarbonaat wat gebruik word om glas te maak asook in sy sementbedryf.<\/p>\n<p>En China het reeds motorvervaardigers soos Audi en Chrysler beboet vir onmededingende gedrag.<\/p>\n<p>&#8216;n Raadgewende maatskappy oor ontluikende markte, Frontier Advisory Deloitte s\u00ea egter dit is noemenswaardig dat die beleggingsbestuursmaatskappy, Goldman Sachs sy BRICS-fonds gesluit het. <\/p>\n<p>Deloitte se besturende direkteur, Martyn Davies het aan &#8216;n beleggingsberaad in Johannesburg ges\u00ea beleggers het verkeerdelik geglo dat die w\u00eareldekonomie na ontluikende markte verskuif, met die BRICS-lede Suid-Afrika, Brasili\u00eb, Rusland, Indi\u00eb en China as die vernaamste rolspelers. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea Rusland en Brasili\u00eb se ekonomi\u00eb is aan die afneem, terwyl Suid-Afrika se ekonomie vasgeval het. Slegs China is nog sterk, ten spyte van laer groeisyfers.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die BRICS-groepering se posisie teenoor korporatiewe mag, het gelei tot die jongste skermutseling tussen die VSA en BRICS. By die vierde BRICS-byeenkoms in Durban het lede ges\u00ea gesonde kompetisie is &#8216;n voorvereiste vir ekonomiese groei. Dit is bo-aan die agenda in Durban om onmededingende gedrag in die onderskeie lande te oorkom. Die groep s\u00ea hulle [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[6760,10577,5311,3031,9820,8026,18332,10544,2078,18331,2242],"class_list":["post-35055","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-brasilie","tag-brics","tag-china","tag-durban","tag-ekonomiese-groei","tag-indie","tag-kartels","tag-monopolie","tag-rusland","tag-samespanning","tag-suid-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35055","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35055"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35055\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35055"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35055"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35055"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}