{"id":35043,"date":"2015-11-13T08:46:55","date_gmt":"2015-11-13T06:46:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35043"},"modified":"2015-11-13T08:46:55","modified_gmt":"2015-11-13T06:46:55","slug":"ramaphosa-weier-om-vrae-oor-marikana-te-beantwoord","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35043","title":{"rendered":"Ramaphosa weier om vrae oor Marikana te beantwoord"},"content":{"rendered":"<p>Adjunk-president Cyril Ramaphosa kon nie vrae oor Marikana in die parlement beantwoord nie, nadat &#8216;n dagvaarding teen hom uitgereik is oor sy aandeel in die slagting.<\/p>\n<p>Gebeure in Marikana in Augustus 2012 het daartoe aanleding gegee dat die families van 34 mynwerkers wat deur die polisie doodgeskiet is, Ramaphosa weens aandadigheid aan hul dood dagvaar. <\/p>\n<p>Die dagvaarding op hom persoonlik sowel as twee ander partye beteken.<\/p>\n<p>Ramaphosa was &#8216;n direkteur van die Lonmin-platinummyn toe hy glo opdrag gegee het dat die stakers geskiet moet word. <\/p>\n<p>Ramaphosa het ges\u00ea dit sal onvanpas wees vir hom om oor Marikana te praat as gevolg van die dagvaarding.<\/p>\n<p>Hy het gereageer op &#8216;n parlement\u00eare vraag oor die vordering wat gemaak is met &#8216;n alternatiewe geskilbeslegtingproses rakende siviele eise tov Marikana.<\/p>\n<p>Kort daarna het die presidensie in &#8216;n verklaring bevestig dat die dagvaarding uitgereik is.<\/p>\n<p>Ramaphosa het reeds sy prokureurs opdrag gegee om die dagvaarding teen te staan, het sy woordvoerder Ronnie Mamoepa in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het voorheen bewerings ontken dat hy druk op die polisie geplaas het om die onwettige staking te be\u00ebindig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Adjunk-president Cyril Ramaphosa kon nie vrae oor Marikana in die parlement beantwoord nie, nadat &#8216;n dagvaarding teen hom uitgereik is oor sy aandeel in die slagting. Gebeure in Marikana in Augustus 2012 het daartoe aanleding gegee dat die families van 34 mynwerkers wat deur die polisie doodgeskiet is, Ramaphosa weens aandadigheid aan hul dood dagvaar. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20951,10975,10519,21197,12152,5703],"class_list":["post-35043","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dagvaarding","tag-lonmin","tag-marikana","tag-ramaphosa","tag-skietery","tag-staking"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35043","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35043"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35043\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35043"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35043"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35043"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}