{"id":35041,"date":"2015-11-13T08:33:31","date_gmt":"2015-11-13T06:33:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35041"},"modified":"2015-11-13T08:54:47","modified_gmt":"2015-11-13T06:54:47","slug":"wapeneienaars-moet-lisensies-vroegtydig-hernu","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35041","title":{"rendered":"Wapeneienaars moet lisensies vroegtydig hernu"},"content":{"rendered":"<p>Wapeneienaars word daaraan herinner dat hulle hul vuurwapenlisensies vroegtydig moet hernu.<\/p>\n<p>Die vergunning om laat aansoekers te akkomodeer, is pas deur die polisie se hoofkantoor ingekort en daar gaan glo streng teen opgetree word teen diegene wat nie betyds hul aansoeke indien nie.<\/p>\n<p>Dit is volgens die polisie se Ethel Linstr\u00f6m, en volg na sekere wysigings aan die Vuurwapenbeheerwet.<\/p>\n<p>Die meeste vuurwapenlisensies is tien jaar geldig. Lisensies, permitte of sertifikate vir vuurwapens wat sedert 2004 uitgereik is, sal in aanmerking kom vir hernuwing, aangesien handwapens vir selfverdediging net vir vyf jaar geldig is.<\/p>\n<p>Ingevolge artikel 24 van die Wet moet wapeneienaars voortaan ten minste 90 dae voor hul lisensie verval, dit laat hernu.<\/p>\n<p>Indien hulle nie binne di\u00e9 tyd aansoek gedoen het nie, het wapeneienaars volgens Linstr\u00f6m verskillende opsies.<\/p>\n<p>Die wapens kan ingehandig word by die polisie, of by wapenhandelaars op nuwe kode gelys word terwyl die aansoek gedoen word, het Linstr\u00f6m ges\u00ea.<\/p>\n<p>Nog &#8216;n moontlikheid is dat &#8216;n uwe aansoek deur &#8216;n nuwe eienaar gedoen word nadat die wapen aan &#8216;n nuwe eienaar geskenk word.<\/p>\n<p>Wapeneienaars wat hul lisensies tot dusver laat hernu het, is oor die hoof gesien en kon die afgelope vyf jaar hul lisensies hernu ondanks die verbod op laat hernuwings.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wapeneienaars word daaraan herinner dat hulle hul vuurwapenlisensies vroegtydig moet hernu. Die vergunning om laat aansoekers te akkomodeer, is pas deur die polisie se hoofkantoor ingekort en daar gaan glo streng teen opgetree word teen diegene wat nie betyds hul aansoeke indien nie. Dit is volgens die polisie se Ethel Linstr\u00f6m, en volg na sekere &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35041\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wapeneienaars moet lisensies vroegtydig hernu&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19493,21676,5132,5218],"class_list":["post-35041","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aansoek","tag-lisensies","tag-wapens","tag-wapenwet"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35041","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35041"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35041\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35041"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35041"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35041"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}