{"id":35000,"date":"2015-11-11T07:31:01","date_gmt":"2015-11-11T05:31:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=35000"},"modified":"2015-11-11T07:31:01","modified_gmt":"2015-11-11T05:31:01","slug":"grensbeheer-teen-onwettige-sigarette-oorweeg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=35000","title":{"rendered":"Grensbeheer teen onwettige sigarette oorweeg"},"content":{"rendered":"<p>Suid-Afrika verloor jaarliks meer as vier miljard rand aan belastinginkomste weens smokkelsigarette. Meer as 60 persent van die sigarette in die land word nie vir belastingdoeleindes verklaar nie. <\/p>\n<p>Dit het aan die lig gekom tydens &#8216;n konferensie in Kaapstad, wat deur BAT geborg word. BAT poog om die onwettige handel in sigarette in Afrika te stuit. <\/p>\n<p>Die adjunkminister van polisie, Maggie Sotyu wat die konferensie bygewoon het, s\u00ea verskerpte grensbeheer is een manier om die onwettige handel in sigarette hok te slaan. <\/p>\n<p>Sotyu s\u00ea die departement van binnelandse sake gaan binne die volgende ses tot twaalf maande nuwe grensbeheermaatre\u00ebls implementeer wat sal bydra om die onwettige handel te stuit.<\/p>\n<p>Die vermoede bestaan dat Zimbabwe di\u00e9 smokkelhandel gebruik om sy ekonomie aan die gang te hou.<\/p>\n<p>President Mugabe het openlik steun vir Savanna, sy sigaretvervaardiger uitgespreek en sy mededinger British American Tobacco (BAT) van spioenasie op Savanna en kaping van sy vragmotors beskuldig. <\/p>\n<p>Houers vol sigarette wat gemaak kan word vir so min as R1,50 en is maklik om aan die plaaslike mark te versprei sonder om die R13 belasting per houer te betaal.<\/p>\n<p>Gewilde handelsmerke van sigarette word in die kleinhandel teen R35 &#8216;n pakkie verkoop, terwyl onwettige sigarette tussen R4 en R12 &#8216;n pakkie kos. <\/p>\n<p>Met marges wat neig na &#8216;n 1000%, is di\u00e9 onwettige handel een van die grootste elemente in georganiseerde misdaad in Suid-Afrika.<\/p>\n<p>Volgens navorsing deur BAT, is 9.5 miljard onwettige sigarette met &#8216;n straatwaarde van sowat R4 miljard plaaslik gerook verlede jaar.<\/p>\n<p>Savanna het byna 10% van die mark ingepalm, volgens die instituut, met sowat 700 miljoen van sy onwettige sigarette.<\/p>\n<p>Die uitvoerende hoof van die Tabak-instituut van Suidelike Afrika, Francois van der Merwe s\u00ea die onwettige handel in sigarette het verskeie negatiewe gevolge. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea dit het &#8216;n maatskaplike invloed omdat dit deur misdadigers bedryf word en nie deur die regering se gesondheidswetgewing gereguleer word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika verloor jaarliks meer as vier miljard rand aan belastinginkomste weens smokkelsigarette. Meer as 60 persent van die sigarette in die land word nie vir belastingdoeleindes verklaar nie. Dit het aan die lig gekom tydens &#8216;n konferensie in Kaapstad, wat deur BAT geborg word. BAT poog om die onwettige handel in sigarette in Afrika te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=35000\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Grensbeheer teen onwettige sigarette oorweeg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20606,21663,21662,15753,19156,6862,2251],"class_list":["post-35000","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bat","tag-rokers","tag-savanna","tag-sigarette","tag-smokkelhandel","tag-tabak","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35000","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35000"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35000\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35000"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35000"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35000"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}