{"id":34973,"date":"2015-11-10T08:44:14","date_gmt":"2015-11-10T06:44:14","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34973"},"modified":"2015-11-11T06:55:24","modified_gmt":"2015-11-11T04:55:24","slug":"goedkoop-politiekery-ontsier-internasionale-atletiek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34973","title":{"rendered":"Goedkoop politiekery ontsier internasionale atletiek"},"content":{"rendered":"<p>Amerika en Brittanje wil Rusland graag voor volgende jaar uit die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro skors.<\/p>\n<p>Die W\u00eareldagentskap teen opkikkers (Wada) het Maandag aanbeveel dat Rusland uitgeskop word oor \u201csistemiese gebreke\u201d in die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) jeens opkikkers.<\/p>\n<p>In die verslag word ges\u00ea dat die Olimpiese Spele in Londen in 2012 \u201cgesaboteer\u201d is deur die IAAF se trae houding. <\/p>\n<p>\u201cOns aanbeveling is dat die Russiese Federasie in 2016 geskors word,\u201d het Dick Pound, president van Wada, op \u2019n nuuskonferensie ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Britse oud-atleet en politikus, Sebastian Coe, tans president van die IAAF, het Wada se verslag beaam en ges\u00ea Rusland behoort geskors te word.<\/p>\n<p>Rusland het met 2012-Spele met 17 medaljes, tweede na die VSA ge\u00ebindig.<\/p>\n<p>Die Russiese intelligensiediens (FSB) was glo tydens die Winterspele in Sotsji teenwoordig, wat gelei het tot &#8220;partydigheid en &#8216;n gebrek aan oordeel en integriteit&#8221;.<\/p>\n<p>Klagtes van korrupsie en geldwassery is ook verlede week in Frank\u00adryk teen sy voormalige president, die 82-jarige Lamine Diack, aanhangig gemaak.<\/p>\n<p>Hy word daarvan beskuldig dat hy $1,09 miljoen in omkoopgeld gekry het om positiewe opkikkertoetse van Russiese atlete toe te smeer.<\/p>\n<p>Interpol het Maandag bekend gemaak dat hy \u2019n w\u00eareldwye ondersoek na korrupsie en opkikkergebruik in atletiek gaan lei teen die Russiese Federasie.<\/p>\n<p>Al die gevolgtrekkings in die Wada-verslag is gebaseer op onbevestigde bronne en ongegronde feite, het die Russiese minister van sport Vitaly Mutko ges\u00ea.<\/p>\n<p>Mutko s\u00ea dat Rusland jaarliks sowat 15.000 monsters neem en die totale aantal atlete wat gediskwalifiseer word staan op ongeveer 2 persent, &#8220;dieselfde as in ander lande&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is onmoontlik om vandag iets weg te steek. Al die data is daar in die databasisse onder toesig van Wada. Baie daarvan kan net nie vervals word nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amerika en Brittanje wil Rusland graag voor volgende jaar uit die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro skors. Die W\u00eareldagentskap teen opkikkers (Wada) het Maandag aanbeveel dat Rusland uitgeskop word oor \u201csistemiese gebreke\u201d in die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) jeens opkikkers. In die verslag word ges\u00ea dat die Olimpiese Spele in Londen in 2012 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34973\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Goedkoop politiekery ontsier internasionale atletiek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34974,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21117,2300,9987,11037,2078,21649,21101,21648,14893],"class_list":["post-34973","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-c81-atletiek","tag-korrupsie","tag-olimpiese-spele","tag-opkikkers","tag-rusland","tag-sebastian-coe","tag-s25-sport","tag-wada","tag-winterspele"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34973","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34973"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34973\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34974"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34973"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34973"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34973"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}