{"id":34971,"date":"2015-11-10T08:12:42","date_gmt":"2015-11-10T06:12:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34971"},"modified":"2015-11-10T08:12:42","modified_gmt":"2015-11-10T06:12:42","slug":"suid-afrikaner-wat-doodgeskiet-is-in-jordanie-nog-onbekend","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34971","title":{"rendered":"Suid-Afrikaner wat doodgeskiet is in Jordani\u00eb nog onbekend"},"content":{"rendered":"<p>Pres. Barack Obama het Maandag &#8216;n volledige ondersoek in Jordani\u00eb belowe na &#8216;n skietry waarin ses mense, waaronder twee Amerikaners en \u2019n Suid-Afrikaner, dood is.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaner se naam is nog nie bekend nie.<\/p>\n<p>Die VSA beskou die aanval op die Koning Abdoellah-polisie-opleidingsentrum naby die hoofstad Amman in \u2019n baie ernstige lig, s\u00ea hy.<\/p>\n<p>Obama het op \u2019n nuuskonferensie by die Withuis ges\u00ea: \u201cDie feit dat iemand in \u2019n milit\u00eare uniform \u2019n aanval by \u2019n opleidingsfasiliteit in (Jordani\u00eb) uitgevoer het . . . ons neem dit baie ernstig op, en sal nou saamwerk met die Jordani\u00ebrs om te bepaal wat presies gebeur het.\u201d<\/p>\n<p>Volgens die Amerikaanse ambassade in Amman is die Amerikaners en die Suid-Afrikaner wat dood is veiligheidskontrakteurs. Hul name is nog nie bekend gemaak nie.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse ambassade in Jordani\u00eb weet nie wie die man is nie, aangesien hy nie by hulle geregistreer is nie.<\/p>\n<p>Een van die Jordaniese slagoffers was glo \u2019n tolk. \u2019n Tweede Jordani\u00ebr wat in die aanval gewond is, is later in die hospitaal dood.<\/p>\n<p>Dit is onbekend van watter land die sesde slagoffer is.<\/p>\n<p>Volgens \u2019n Amerikaanse beampte het die twee Amerikaners vir die VSA se departement van buitelandse sake gewerk. Hulle het Palestynse veiligheidsmagte opgelei.<\/p>\n<p>\u2019n Senior Jordaniese beampte s\u00ea die skieter was \u2019n polisiekaptein. Die owerhede het hom as Anwar Abu Zeid ge\u00efdentifiseer. Die motief vir die aanval is onbekend.<\/p>\n<p>Abu Zeid is n\u00e1 die aanval in \u2019n skietery met die owerhede dood.<\/p>\n<p>Jordani\u00eb is \u2019n bondgenoot van die VSA, wat watergebiede in die buurlande Siri\u00eb en Irak beset.<\/p>\n<p>Jordaniese owerhede s\u00ea terreurgroep se houvas in sy buurlande laat die koninkryk kwesbaar vir aanvalle.<\/p>\n<p>\u2019n Senior Jordaniese beampte, wat gevra het om anoniem te bly, s\u00ea die aanval is glad nie verrassend nie.<\/p>\n<p>\u201cDie bedreiging van Islamitiese terrorisme in die streek het oor die laaste paar jaar in die nasleep van die konflik in Siri\u00eb en Irak gestyg.<\/p>\n<p>\u201cMaak nie saak hoeveel voorkomende maatre\u00ebls ingestel word nie, dit is onmoontlik om al die risiko\u2019s uit te skakel,\u201d s\u00ea hy. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pres. Barack Obama het Maandag &#8216;n volledige ondersoek in Jordani\u00eb belowe na &#8216;n skietry waarin ses mense, waaronder twee Amerikaners en \u2019n Suid-Afrikaner, dood is. Die Suid-Afrikaner se naam is nog nie bekend nie. Die VSA beskou die aanval op die Koning Abdoellah-polisie-opleidingsentrum naby die hoofstad Amman in \u2019n baie ernstige lig, s\u00ea hy. Obama &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34971\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Suid-Afrikaner wat doodgeskiet is in Jordani\u00eb nog onbekend&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17039,13127,20464,12152,2848],"class_list":["post-34971","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-isis","tag-jordanie","tag-opleiding","tag-skietery","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34971","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34971"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34971\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34971"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34971"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34971"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}