{"id":3496,"date":"2008-11-21T02:23:43","date_gmt":"2008-11-21T02:23:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3496"},"modified":"2008-11-21T02:23:43","modified_gmt":"2008-11-21T02:23:43","slug":"carter-en-annan-gaan-voort-met-besoek-aan-zimbabwe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3496","title":{"rendered":"Carter en Annan gaan voort met besoek aan Zimbabwe"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>Die Ou Leiers, &#39;n groep wat deur voormalige SA president Nelson Mandela aanmekaargesit is, het verlede week planne om Zimbabwe te besoek, bekend gemaak. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Na &#39;n storie wat Donderdag in Zimbabwe se Heraldkoerant oor die beoogde besoek verskyn het, getiteld &quot;Kom asseblief op &#39;n later datum,&quot; het die groep hulle planne herbevestig, sonder om na die koerantberig te verwys.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die voormalige VN sekretarisgeneraal, Kofi Annan en Graca Machel, Nelson Mandela se vrou, wat ook &#39;n internasionale vroue en kinderregte advokaat is, gaan ook deel uitmaak van die groep wat Saterdag vir &#39;n tweedae besoek daar aanland.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die Herald het &#39;n onbekende bron aangehaal wat Annan openlik as krities beskou teenoor president Robert Mugabe en sy administrasie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&#39;n Ou Leiers-woordvoerder het ges&ecirc; dat die groep &#39;n onderhoud met president Mugabe aangevra het, maar dat daar sover geen formele reaksie was nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Annan het in &#39;n verklaring beklemtoon dat die besoek onafhanklik is van &#39;n streekspoging om Mugabe en sy teenstaanders sover te kry om die magsdeling ooreenkoms wat sedert September al vertraag word, te implementeer.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die opposisie beskuldig Mugabe, wat sedert onafhanklikwording van Brittanje in 1980 aan bewind is, daarvan dat hy al hoe meer outokraties optree, en dat hy probeer om aan die belangrikste kabinetsposte vas te hou. Die dooiepunt het Zimbabwi&euml;rs in &#39;n posisie gelaat waar hongersnood en siekte die land teister, en waar daar byna geen regering meer bestaan nie terwyl die ekonomie in duie stort.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Terwyl die Ou Leiers se besoek slegs &#39;n humanit&ecirc;re besoek is, &quot;doen ons &#39;n beroep op Zimbabwe se politieke leiers om vinnig te beweeg om die ooreenkoms van 15 September te implementeer, veral met betrekking tot die voorsiening van humanit&ecirc;re hulp en voedselvoorsiening,&quot; het Annan ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Zimbabwe se hoof opposisieleier, Morgan Tsvangirai, het tydens &#39;n besoek aan Berlyn aan Associated Press ges&ecirc; dat hy en Mugabe binne tweemaande &#39;n regering moet saamstel om &#39;n katastrofiese humanit&ecirc;re krisis af te weer.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Tsvangirai het ges&ecirc; hy vrees dat honger en frustrasie, tesame met die aanhoudende ineenstorting van dienste soos skole en hospitale onrus en geweld kan aanblaas indien &#39;n wettige regering nie vinnig intree nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Tsvangirai het eerste gekom uit vier mense in die eerste rondte van die verkiesing in Maartmaand. Maar volgens amptelike resultate het hy nie genoeg stemme op hom verenig om &#39;n tweede rondte verkiesing af te weer teen Mugabe wat tweede gekom het nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Tsvangirai het onttrek uit die tweede rondte verkiesing wat op 27 Junie plaasgevind het vanwe&euml; aanvalle op sy ondersteuners. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die Amerikaanse ambassadeur in Zimbabwe, het intussen op Donderdag ges&ecirc; dat &quot;Mugabe se magsgreep sterker was as wat dit &#39;n jaar terug was.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Ambassadeur James McGee, wat met verslaggewers by Washington gesels het in &#39;n videokonferensie, het ges&ecirc; dat Mugabe sy mag versterk het deur &#39;n politieke ondersteuningsisteem wat hy volgehou het, ten spyte van die kritiese finansi&euml;le- en gesondheidstoestande wat in die land heers.<span>&nbsp; <\/span><\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\">play real life<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/dozor.kharkov.ua\/news\/authority\/1155993.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div id=\":32\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/jimmycarter.jpg\" width=\"180\" height=\"143\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Voormalige Amerikaanse president Jimmy Carter, en medewerkers gaan voort met &#39;n humanit&ecirc;re sending na Zimbabwe, ten spyte daarvan dat die staatsbeheerde koerant in di&eacute; Afrika land aangedui het dat hulle onwelkom is.<\/span><\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3314,21089,21108],"class_list":["post-3496","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-carter-en-annan-gaan-voort-met-besoek-aan-zimbabwe","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3496","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3496"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3496\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3496"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3496"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3496"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}