{"id":34952,"date":"2015-11-09T11:12:59","date_gmt":"2015-11-09T09:12:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34952"},"modified":"2015-11-09T14:46:03","modified_gmt":"2015-11-09T12:46:03","slug":"business-day-verwelkom-belaglike-nigeriese-boete-teen-mtn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34952","title":{"rendered":"Business Day verwelkom belaglike Nigeriese boete teen MTN"},"content":{"rendered":"<p>Die selfoonoperateur, MTN, het bevestig dat sy bestuurshoof, Sifiso Dabengwa bedank het. Die maatskappy se uitvoerende voorsitter, Phuthuma Nhleko sal in Dabengwa se pos waarneem. <\/p>\n<p>Sy bedanking volg nadat die Nigeriese owerhede MTN met meer as R70 miljard beboet het. <\/p>\n<p>Die maatskappy het getalm om 5 miljoen onwettige SIM-kaarte te deregistreer. <\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse regering het intussen sy kommer oor die situasie uitgespreek, maar die Business Day het Nigeri\u00eb se boete as welverdiend voorgehou omdat Suid-Afrika glo &#8220;arrogant&#8221; is en &#8216;n nuwe bestuur verwelkom.<\/p>\n<p>Ander Suid-Afrikaanse maatskappye word glo met dieselfde kwas geteer s\u00ea die sakekoerant.<\/p>\n<p>President Muhammadu Buhari se regime het reeds ander ongewilde stappe teen buitelandse belegging geneem wat die land se ekonomiese groei kan benadeel.<\/p>\n<p>Nigeri\u00eb het &#8216;n jaarlikse begroting van $22.6 miljard, maar eis 23 persent van net een maatskappy, sy platinumbelegger MTN. <\/p>\n<p>Nigeri\u00eb het Shell met $3.96 miljard beboet in 2011 vir omgewingskade. In 2011 is &#8216;n farmaseutiese reus insgelyks beboet met $75 miljoen vir &#8216;n meningitismedisyneproeflopie wat glo die lewens van ongeveer 12 000 mense ge\u00ebis het.<\/p>\n<p>Kennelik is die ontkoppeling van SIM-kaarte in vergelyking nie so &#8216;n ernstige oortreding nie.<\/p>\n<p>Suid-Afrikaanse maatskappye word duidelik geteiken met die goedkeuring van sekere partye soos dit uit die Business Day se houding blyk.<\/p>\n<p>Standard Bank in Nigeri\u00eb het naelskraap &#8216;n $5 miljoen-boete in dieselfde week as MTN vrygespring.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die selfoonoperateur, MTN, het bevestig dat sy bestuurshoof, Sifiso Dabengwa bedank het. Die maatskappy se uitvoerende voorsitter, Phuthuma Nhleko sal in Dabengwa se pos waarneem. Sy bedanking volg nadat die Nigeriese owerhede MTN met meer as R70 miljard beboet het. Die maatskappy het getalm om 5 miljoen onwettige SIM-kaarte te deregistreer. Die Suid-Afrikaanse regering het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34952\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Business Day verwelkom belaglike Nigeriese boete teen MTN&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[15377,16277,9397,5698],"class_list":["post-34952","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-boete","tag-mtn","tag-nigerie","tag-selfoon"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34952","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34952"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34952\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34952"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34952"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34952"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}