{"id":34949,"date":"2015-11-09T11:18:26","date_gmt":"2015-11-09T09:18:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34949"},"modified":"2015-11-09T11:18:26","modified_gmt":"2015-11-09T09:18:26","slug":"bloedige-hitte-terwyl-wb-aardverwarming-en-armoede-bespreek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34949","title":{"rendered":"Bloedige hitte terwyl WB aardverwarming en armoede bespreek"},"content":{"rendered":"<p>Suid-Afrikaners in die binneland moet hulle staal teen bloedige hitte in die dro\u00eb week wat voorl\u00ea, het RSG berig.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het &#8216;n waarskuwing uitgereik van volgehoue ho\u00eb temperature in die noordelike dele van die land, waaronder Limpopo, Gauteng, Mpumalanga en Noordwes. <\/p>\n<p>Die kwik sal in sommige gebiede ho\u00ebr as 40 grade Celcius styg. Weervoorspellers verwag dat die oostelike dele van die land, insluitend Gauteng en die suidelike deel van Mpumalanga, teen die komende naweek re\u00ebn kan kry.<\/p>\n<p>Die W\u00eareldbank het intussen gewaarsku dat 100 miljoen mense teen 2030 armoede in die gesig sal staar indien daar nie nou stappe gedoen word teen aardverwarming nie. <\/p>\n<p>Die bank s\u00ea die verskynsel sal gewasse verwoes en die verspreiding van malaria en ander siektes aanwakker. <\/p>\n<p>Die W\u00eareldbank s\u00ea klimaatsverandering het reeds &#8216;n impak op arm mense wat sukkel om gewasse te groei ten spyte van uiterste weersomstandighede en lae re\u00ebnval. <\/p>\n<p>Die w\u00eareld se armstes kry minder hulpbronne en is nie voorbereid op toekomstige klimaat-skoktoestande soos erge droogte en stygende seevlakke nie. <\/p>\n<p>Die bank het &#8216;n beroep gedoen op die w\u00eareldleiers om nou stappe te doen om koolstof-vrystelling te beperk en meer hulpbronne vir armes beskikbaar te stel. <\/p>\n<p>Die VN se beraad oor klimaatsverandering vind oor &#8216;n paar weke in Parys plaas.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrikaners in die binneland moet hulle staal teen bloedige hitte in die dro\u00eb week wat voorl\u00ea, het RSG berig. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het &#8216;n waarskuwing uitgereik van volgehoue ho\u00eb temperature in die noordelike dele van die land, waaronder Limpopo, Gauteng, Mpumalanga en Noordwes. Die kwik sal in sommige gebiede ho\u00ebr as 40 grade Celcius styg. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34949\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bloedige hitte terwyl WB aardverwarming en armoede bespreek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19550,14425,19136,7891,19547],"class_list":["post-34949","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bloedige-hitte","tag-droogte","tag-hittegolf","tag-klimaatsverandering","tag-weerstoestande"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34949","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34949"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34949\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34949"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34949"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34949"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}