{"id":34921,"date":"2015-11-06T12:57:47","date_gmt":"2015-11-06T10:57:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34921"},"modified":"2015-11-08T18:13:26","modified_gmt":"2015-11-08T16:13:26","slug":"russiese-vegvliegtuig-draai-n-seemyl-van-amerikaanse-vliegdekskip","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34921","title":{"rendered":"Russiese verkenningsvliegtuig draai &#8216;n seemyl van Amerikaanse vliegdekskip"},"content":{"rendered":"<p>Op 27 Oktober 2015, het &#8216;n Tupolef 142 herhaaldelik nadervlugte aan die vliegdekskip die <em>USS Ronald Reagan<\/em> uitgevoer. Di\u00e9 vliegdekskip is deel van die Sewende Vloot en die Suid-Koreaanse vloot se <a href=\"http:\/\/theaviationist.com\/2015\/10\/29\/tu-142-buzzed-uss-ronald-regan\/\">maneuvers <\/a>in die ooste van die skiereiland.<\/p>\n<p>Sedert April 2014, het die Russiese vliegtuie sorties onderneem om sy eie kommunikasiestoringstelsel en die bevelstruktuur van NAVO te toets.<\/p>\n<p>Verskeie van die Amerikaanse vliegdekskip se vliegtuie kon opstyg voordat die Russiese vliegtuie hul kommunikasie en die VSA se bevelketting onderbreek het.<\/p>\n<p>Die Amerikaners was uiteindelik in staat om die indringer te verwilder, maar die Tupolef het binne 500 voet van die vliegdekskip gedraai voordat die Sewende Vloot kon reageer.<\/p>\n<p>Di\u00e9 oefening l\u00ea die feit bloot dat Rusland in staat is om &#8216;n vlagskipvaartuig van NAVO te vernietig.<\/p>\n<p>Die Russiese kommunikasiestoringstelsel en NAVO se opdragstruktuur word tans daagliks getoets in Siri\u00eb in &#8216;n werklike oorlogsituasie.<\/p>\n<p>Die Russe dek &#8216;n radius van 300 kilometer vanaf Latakia in Siri\u00eb wat nou buite bereik is van die Atlantiese Verdragslande. <\/p>\n<p>Dieselfde stelsel is ook ontplooi binne &#8216;n deel van die Swart See en omstrede Kaliningrad.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Op 27 Oktober 2015, het &#8216;n Tupolef 142 herhaaldelik nadervlugte aan die vliegdekskip die USS Ronald Reagan uitgevoer. Di\u00e9 vliegdekskip is deel van die Sewende Vloot en die Suid-Koreaanse vloot se maneuvers in die ooste van die skiereiland. Sedert April 2014, het die Russiese vliegtuie sorties onderneem om sy eie kommunikasiestoringstelsel en die bevelstruktuur van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34921\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Russiese verkenningsvliegtuig draai &#8216;n seemyl van Amerikaanse vliegdekskip&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21630,19755,10641,21628,21629],"class_list":["post-34921","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-kommunikasiestelsel","tag-lugaanval","tag-sirie","tag-tupolef","tag-vliegdekskip"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34921","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34921"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34921\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34921"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34921"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34921"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}