{"id":34919,"date":"2015-11-06T10:10:13","date_gmt":"2015-11-06T08:10:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34919"},"modified":"2015-11-06T10:10:13","modified_gmt":"2015-11-06T08:10:13","slug":"springbokke-moet-vinniger-verswart-se-minister","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34919","title":{"rendered":"Springbokke moet vinniger verswart s\u00ea minister"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van sport en ontspanning, Fikile Mbalula het op &#8216;n nuuskonferensie ges\u00ea SARU sal later vandeesmaand vergader om die vertoning van die Springbokke tydens die W\u00eareldrugbytoernooi te bespreek. <\/p>\n<p>Hy het gewaarsku dat as &#8216;n transformasieteiken van 50 persent vir die Springbokke nie bereik kan word nie, sy departement stappe teen SARU sal doen. <\/p>\n<p>Mbalulu s\u00ea die Springbokke het nie sleg gevaar tydens die w\u00eareldbeker nie, maar kan beter doen as hulle verder transformeer.<\/p>\n<p>Die Springbokke het derde ge\u00ebindig in die toernooi, na Australi\u00eb en Nieu-Seeland. <\/p>\n<p>Die adjunk-minister van sport, Gert Oosthuizen, s\u00ea SARU en rugbyfederasies is verantwoordelik vir transformasie in die sport. <\/p>\n<p>Hy het by dieselfde mediakonferensie in Johannesburg gepraat.<\/p>\n<p>Transformasie in die nasionale-rugbyspan word voorgehou as die rede vir die Bokke se middelmatige vertoning. <\/p>\n<p>Net agt spelers van kleur is by die Springbok-w\u00eareldbeker-groep ingesluit.<\/p>\n<p>Die vakbond Cosatu s\u00ea hulle sal die druk teen &#8216;n gebrek aan transformasie in Suid-Afrikaanse rugby volhou.<\/p>\n<p>Hulle dreig om wedstryde te ontwrig as daar nie aan die oproep om verswarting gehoor gegee word nie.<\/p>\n<p>Tony Ehrenreich van Cosatu het aan eNCA ges\u00ea dat meer gedoen moet word, en vinnig.<\/p>\n<p>Mbalula s\u00ea die 50 persent swart verteenwoordiging moet bereik word teen die volgende W\u00eareldbeker-toernooi in 2019.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van sport en ontspanning, Fikile Mbalula het op &#8216;n nuuskonferensie ges\u00ea SARU sal later vandeesmaand vergader om die vertoning van die Springbokke tydens die W\u00eareldrugbytoernooi te bespreek. Hy het gewaarsku dat as &#8216;n transformasieteiken van 50 persent vir die Springbokke nie bereik kan word nie, sy departement stappe teen SARU sal doen. Mbalulu &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34919\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Springbokke moet vinniger verswart s\u00ea minister&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[9791,21627,21114,4883,16485,8547],"class_list":["post-34919","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-fikile-mbalula","tag-minister-van-sport-en-ontspanning","tag-c78-rugby","tag-springbokke","tag-verswarting","tag-wereldbekertoernooi"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34919","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34919"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34919\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34919"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34919"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34919"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}