{"id":34912,"date":"2015-11-06T08:26:54","date_gmt":"2015-11-06T06:26:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34912"},"modified":"2015-11-06T08:27:15","modified_gmt":"2015-11-06T06:27:15","slug":"sa-verkies-tot-interpol-se-uitvoerende-komitee","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34912","title":{"rendered":"SA verkies tot Interpol se Uitvoerende Komitee"},"content":{"rendered":"<p>Suid-Afrika is die eerste Afrika-land wat hierdie week verkies is tot uitvoerende komitee van Interpol, het die Valke Donderdag ges\u00ea.<\/p>\n<p>Meer as 190 lande in die Algemene Vergadering van Interpol het gestem dat Suid-Afrika op die Uitvoerende Komitee verteenwoordig word.<\/p>\n<p>Die vergadering is hierdie week van Maandag tot Donderdag in Kigali, Rwanda gehou.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Minister van Polisie Nkosinathi Nhleko het ges\u00ea die aanstelling is &#8216;n eer. Hy het ges\u00ea die aanstelling is &#8216;n aanduiding dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) &#8220;voortgaan om &#8216;n leidende rol in internasionale polisi\u00ebring te speel.&#8221;<\/p>\n<p>Nhleko het ges\u00ea die aanstelling versterk Suid-Afrika se standpunt oor die stryd teen misdaad.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea Suid-Afrika is verbind daartoe om die nuwe aanstelling beskou as ondersteuning &#8220;om die belange van die vasteland in die globale stryd teen internasionale georganiseerde misdaad te bevorder.&#8221;<\/p>\n<p>Die komitee het 13 lede en die Suid-Afrikaanse afvaardiging op die komitee sal onder leiding van brigadier Anbuen Naidoo, hoof van Interpol se Nasionale Sentrale Buro (NCB) in Pretoria staan.<\/p>\n<p>Die NCB het onlangs deel geword van die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek (Valke) en sal met globale wetstoepassingsagentskappe skakel.<\/p>\n<p>Nhleko het ges\u00ea: &#8220;Die Valke se leidende rol sal Suid-Afrika se voetspoor versterk in die bou van kriminele databasisse en saamwerk met ander internasionale agentskappe op polisi\u00ebring in oorgrensondersoeke, operasies en arrestasies.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika is die eerste Afrika-land wat hierdie week verkies is tot uitvoerende komitee van Interpol, het die Valke Donderdag ges\u00ea. Meer as 190 lande in die Algemene Vergadering van Interpol het gestem dat Suid-Afrika op die Uitvoerende Komitee verteenwoordig word. Die vergadering is hierdie week van Maandag tot Donderdag in Kigali, Rwanda gehou. Die Suid-Afrikaanse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34912\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA verkies tot Interpol se Uitvoerende Komitee&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21623,11735,218,21621,21622,21620,5169],"class_list":["post-34912","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-arrestasies","tag-interpol","tag-misdaad","tag-oorgrensondersoeke","tag-operasies","tag-polisiering","tag-sapd"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34912","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34912"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34912\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34912"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34912"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34912"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}