{"id":34895,"date":"2015-11-05T08:02:05","date_gmt":"2015-11-05T06:02:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34895"},"modified":"2015-11-05T08:02:05","modified_gmt":"2015-11-05T06:02:05","slug":"vsa-maak-gereed-om-russiese-vliegtuie-af-te-skiet-in-sirie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34895","title":{"rendered":"VSA maak gereed om Russiese vliegtuie af te skiet in Siri\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse president Barack Obama het die ontplooiing van duisende lede van die Amerikaanse spesiale magte in Siri\u00eb verdedig.<\/p>\n<p>Dit is glo om opposisiegroepe te help in die stryd teen die Islamitiese Staat (ISIS), en nie \u2019n verbreking van sy belofte om nie by die Siriese konflik betrokke te raak nie, het Obama ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cHou in gedagte dat ons reeds met spesiale operasionele bedrywighede besig is. Hierdie is dus net \u2019n voortsetting van wat ons doen,\u201d het Obama in \u2019n onderhoud op NBC Nightly News ges\u00ea in sy eerste openbare onderhoud sedert die ontplooiing verlede week Vrydag plaasgevind het.<\/p>\n<p>\u201cOns plaas nie Amerikaanse troepe in die frontlinies om teen die ISIS te veg nie,\u201d het Obama ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Ek was deurgaans konsekwent dat ons nie soos in Irak met bataljonne en besettings gaan veg nie,&#8221; het die Amerikaanse president geskerm.<\/p>\n<p>Die ontplooiing van troepe vir die Amerikaanse sending in Siri\u00eb n\u00e1 meer as \u2019n jaar se beperkte lugaanvalle teen ISIS, dui daarop dat die VSA hul bate in Siri\u00eb, ISIS, wil beskerm eerder as wil elimineer.<\/p>\n<p>Twee jaar gelede het Obama die moontlikheid van Amerikaanse infanterie in Siri\u00eb uitgesluit, maar die Amerikaanse milit\u00eare besluit om duisende Siriese &#8220;rebelle&#8221; te bewapen en op te lei, was &#8216;n volslae mislukking, nadat die &#8220;rebelle&#8221; by ISIS aangesluit het.<\/p>\n<p>Rusland en Iran se milit\u00eare ondersteuning van die Siriese president, Basjar al-Assad, in sy stryd teen ISIS, het Obama in &#8216;n onbenydenswaardige posisie geplaas.<\/p>\n<p>Die Amerikaanse lugmag het intussen ook &#8216;n dosyn vegvliegtuie wat spesialiseer in lug-tot-lug aanvalle na Siri\u00eb gestuur.<\/p>\n<p>Amptelik, is die ontplooiing van F-15C Eagle tweemotorige vegvliegtuie by Incirlik, Turkye, bedoel om &#8220;die veiligheid te verseker&#8221; van Amerika se NAVO-bondgenote, het Laura Seal, &#8216;n verdedigingswoordvoerder, aan The Daily Beast ges\u00ea.<\/p>\n<p>Di\u00e9 ontplooiing het wenkbroue laat lig, want die VSA dring daarop aan dat sy magte teen ISIS ontplooi word, maar ISIS het geen vliegtuie van sy eie nie.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nDie F-15s sal die eerste Amerikaanse vegvliegtuie in die streek wees wat streng lug-tot-lugaanavlle uitvoer en hul vlie\u00ebniers is opgelei om uitsluitlik vyandelike vegvliegtuie af te skiet.<\/p>\n<p>Dit is opmerklik dat F-15Cs nooit ontplooi is in Afghanistan nie, en hulle het ook nooit deelgeneem in die VSA-geleide besetting van Irak nie. <\/p>\n<p>Ontleders meen di\u00e9 ontplooiing is dus gemik teen Russiese vliegtuie wat aanvalle op ISIS uitvoer.<\/p>\n<p>ISIS beset Siri\u00eb se belangrikste waterbron, naamlik die Eufraatrivier.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse president Barack Obama het die ontplooiing van duisende lede van die Amerikaanse spesiale magte in Siri\u00eb verdedig. Dit is glo om opposisiegroepe te help in die stryd teen die Islamitiese Staat (ISIS), en nie \u2019n verbreking van sy belofte om nie by die Siriese konflik betrokke te raak nie, het Obama ges\u00ea. \u201cHou &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34895\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA maak gereed om Russiese vliegtuie af te skiet in Siri\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4970,17039,2078,10641,7829,17754],"class_list":["post-34895","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-iran","tag-isis","tag-rusland","tag-sirie","tag-terreur","tag-vegvliegtuie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34895","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34895"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34895\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34895"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34895"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34895"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}