{"id":34875,"date":"2015-11-04T08:24:52","date_gmt":"2015-11-04T06:24:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34875"},"modified":"2015-11-04T08:24:52","modified_gmt":"2015-11-04T06:24:52","slug":"cameron-se-toetrede-in-sirie-kry-die-wind-van-voor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34875","title":{"rendered":"Cameron se toetrede in Siri\u00eb kry die wind van voor"},"content":{"rendered":"<p>Die Verenigde Koninkryk se keurkomitee vir buitelandse sake het premier David Cameron se pogings om Britse troepe in Irak te ontplooi teen Siri\u00eb, in die wiele gery.<\/p>\n<p>Die komitee se voorsitter, mnr. Crispin Blunt, \u2019n wetgewer in Cameron se Konserwatiewe Party, het ges\u00ea hy is bevrees die regering \u201creageer op die oorweldigende gevoel dat iets gedoen moet \u00ad\u00adword, \u00ad\u00adsonder enige verwagting dat sy aksie op milit\u00eare\u00ad front beslissend sal wees\u201d.<\/p>\n<p>\u201cDit het ook nie \u2019n same\u00adhangende en langtermynplan om ISIS te verslaan en om \u2019n einde aan die burgeroorlog te bring nie\u201d.<\/p>\n<p>Die Britse lugmag is deel van \u2019n veldtog van lugaanvalle teen militante teikens in Irak wat deur Amerikaanse magte gelei word. <\/p>\n<p>In 2013 het Britse wetgewers die regering se voorstel vir milit\u00eare aksie in naburige Siri\u00eb grondig verwerp.<\/p>\n<p>Cameron en sy minister\u00ad van verdediging, Michael Fallon, het ges\u00ea hulle is ten gunste daarvan om voort te gaan met lugaanvalle in Siri\u00eb, maar net met die parlement se goedkeuring.<\/p>\n<p>In \u2019n verslag wat Dinsdag vrygestel is, het die ministerie van buitelandse sake se keurkomitee ges\u00ea Rusland se ingryping in die konflik ter ondersteuning van Basjar al-Assad se regering \u201chet enige voorgestelde aksie in Siri\u00eb deur die VK nog verder gekompliseer\u201d.<\/p>\n<p>Dit het ges\u00ea sonder \u2019n \u201csamehangende internasionale strategie\u201d om Siri\u00eb se burgerlike oorlog tot \u2019n einde te bring, \u201cis dit steeds onsamehangend as aksie net geneem word op grond van \u2019n behoefte om iets te doen.\u201d<\/p>\n<p>Die komitee het ges\u00ea die regering moet fundamentele vrae beantwoord oor die voorgestelde lugaanvalle.<\/p>\n<p>Dit sluit die wettigheid daarvan sonder die goedkeuring van die Verenigde Nasies in.<\/p>\n<p>Dit moet aandui of hulle die steun van magte in die streek insluitend Turkye, Iran, Saoedi-Arabi\u00eb en Irak, sou h\u00ea.<\/p>\n<p>Tot dan \u201cstel ons voor \u2019n mosie om voort te gaan met Britse milit\u00eare aksie in Siri\u00eb word nie aanvaar nie,\u201d s\u00ea die komitee.<\/p>\n<p>Die komitee se verslag is nie afdwingbaar nie, maar die voorstelle maak dit vir Cameron moeiliker om wetgewers se goedkeuring vir voortgesette lugaanvalle te bekom.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Verenigde Koninkryk se keurkomitee vir buitelandse sake het premier David Cameron se pogings om Britse troepe in Irak te ontplooi teen Siri\u00eb, in die wiele gery. Die komitee se voorsitter, mnr. Crispin Blunt, \u2019n wetgewer in Cameron se Konserwatiewe Party, het ges\u00ea hy is bevrees die regering \u201creageer op die oorweldigende gevoel dat iets &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34875\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Cameron se toetrede in Siri\u00eb kry die wind van voor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4905,10759,7402,17039,10641,2848],"class_list":["post-34875","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-brittanje","tag-david-cameron","tag-irak","tag-isis","tag-sirie","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34875","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34875"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34875\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34875"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34875"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34875"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}