{"id":34872,"date":"2015-11-04T08:17:55","date_gmt":"2015-11-04T06:17:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34872"},"modified":"2015-11-04T08:17:55","modified_gmt":"2015-11-04T06:17:55","slug":"australie-doen-weg-met-ridderskappe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34872","title":{"rendered":"Australi\u00eb doen weg met ridderskappe"},"content":{"rendered":"<p>Premier Malcolm Turnbull het &#8216;n ongewilde besluit van sy voorganger om Australiese ridderskappe terug te bring, omgekeer.<\/p>\n<p>Monargiste is bekommerd dat ander koninklike oorblyfsels ook gaan waai.<\/p>\n<p>Brittanje se Prins Philip is verguis nadat hy &#8216;n inheemse Australiese boorling in 2002 gevra het: &#8220;Gooi julle nog spiese na mekaar?&#8221; <\/p>\n<p>Dit was een van die redes waarom Australi\u00ebrs die voormalige premier Tony Abbott se ridderskap aan Koningin Elizabeth se man gekritiseer het nadat Abbott die gebruik teruggebring het.<\/p>\n<p>Die monarg moes die toekenning van die Orde van Australi\u00eb aan haar eggenoot boonop self goedkeur. <\/p>\n<p>Baie het gevoel dat Philip, wat reeds van medaljes oortrek is, nie die modelkandidaat is nie omdat hy &#8216;n bespotting maak van Abbott se eensydige 2014-besluit om ridders en dames n\u00e1 drie dekade weer terug te bring.<\/p>\n<p>Die Australiese Republikeinse wag tans vir die regte oomblik om terug in die kollig te tree.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is die eerste van &#8216;n reeks stappe,&#8221; s\u00ea joernalis Peter FitzSimons, verbonde aan die Australiese Uitsaaikorporasie.<\/p>\n<p>Hy glo die Republikeinse beweging sal Australi\u00ebrs aanstons vra of hulle &#8216;n Australiese staatshoof in plaas van &#8216;n Britse een wil h\u00ea en meen dit sal binne die volgende vyf jaar gebeur.<\/p>\n<p>Die ongewilde Prins Charles en sy tweede vrou, Camilla, sal aanstaande week besoek bring aan Australi\u00eb en Nieu-Seeland. <\/p>\n<p>Charles is bekend as &#8216;n intellektuele onderpresteerder, een van die redes waarom die bejaarde ou koningin Elisabeth II nog klou aan die troon.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Premier Malcolm Turnbull het &#8216;n ongewilde besluit van sy voorganger om Australiese ridderskappe terug te bring, omgekeer. Monargiste is bekommerd dat ander koninklike oorblyfsels ook gaan waai. Brittanje se Prins Philip is verguis nadat hy &#8216;n inheemse Australiese boorling in 2002 gevra het: &#8220;Gooi julle nog spiese na mekaar?&#8221; Dit was een van die redes &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34872\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Australi\u00eb doen weg met ridderskappe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[8315,21307,12241,21612,12616],"class_list":["post-34872","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-australie","tag-malcolm-turnbull","tag-republikeine","tag-ridderskappe","tag-tony-abbott"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34872","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34872"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34872\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34872"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34872"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34872"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}