{"id":34869,"date":"2015-11-04T07:33:25","date_gmt":"2015-11-04T05:33:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34869"},"modified":"2015-11-05T07:29:39","modified_gmt":"2015-11-05T05:29:39","slug":"duitse-polisiebaas-waarsku-dat-duitsland-beheer-verloor-oor-migrante","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34869","title":{"rendered":"Duitse polisiebaas waarsku dat Duitsland beheer verloor oor migrante"},"content":{"rendered":"<p>Die Duitse polisie kan die daaglikse invloei van sowat tienduisend vlugtelinge nie meer beheer nie.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is ons grootste taak sedert die Tweede W\u00eareldoorlog,&#8221; het polisievakbondsbaas Rainer Wendt aan die Nederlandse dagblad De Telegraaf, ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Ons hou dit nie meer lank so vol nie. Ons gaan volledig beheer verloor,&#8221; het die polisieman in Berlyn ges\u00ea. Daarom moet die grense dadelik gesluit word, s\u00ea hy. <\/p>\n<p>Rainer Wendt is woedend vir Oostenryk, wat die vlugtelinge gewoon deursmokkel: &#8220;Dit is onwettig en maak ons woedend, want Oostenryk is &#8216;n veilige land. Volgens die Dublin-re\u00ebls moet asielsoekers daar bly. En ons moet die mense nou op ons onkoste terugvlieg na die Balkan of Bangladesj.&#8221;<\/p>\n<p>Geen oplossing is nog in sig n\u00e1 \u2019n vergadering Maandag deur die leiers van die drie koalisievennote in die Duitse regering oor die vlugtelingkrisis nie.<\/p>\n<p>Tussen 800 000 en \u2019n miljoen vlugtelinge en migrante sal na raming vanjaar in Duitsland opdaag.<\/p>\n<p>Dit is twee keer meer as wat die land verlede jaar ontvang het en aansienlik meer as wat na enige ander lid van die Europese Unie gaan.<\/p>\n<p>Kanselier Angela Merkel, leier van die Christen-Demokratiese Unie, Sigmar Gabriel, visekanselier en leier van die Sosiaal-Demokratiese Party, en Horst Seehofer, leier van die Beierse Christen-Sosiale Unie, het Maandag &#8216;n noodberaad gehou oor die immigrasiekrisis.<\/p>\n<p>&#8216;n Opvolgvergadering sal Donderdag gehou word oor deurgangsones by grensposte waar aansoeke om asiel hanteer kan word asook &#8216;n verbod op die hereniging van gesinne wat as &#8220;amper-vlugtelinge&#8221; beskryf word vir ten minste twee jaar.<\/p>\n<p>Seehofer het aan Merkel &#8216;n ultimatum gestel om die tsoenami van fortuinsoekers te keer en dreig om die Merkel-regering voor die hof te daag weens &#8216;n oortreding van Duitsland se vlugtelingbeleid.<\/p>\n<p>Merkel het Maandag aan sommige van Seehofer se eise toegegee om die opstand teen haar koalisie te keer. Sy wou egter nie toegee oor &#8216;n beperking in getalle van aansoekers nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Duitse polisie kan die daaglikse invloei van sowat tienduisend vlugtelinge nie meer beheer nie. &#8220;Dit is ons grootste taak sedert die Tweede W\u00eareldoorlog,&#8221; het polisievakbondsbaas Rainer Wendt aan die Nederlandse dagblad De Telegraaf, ges\u00ea. &#8220;Ons hou dit nie meer lank so vol nie. Ons gaan volledig beheer verloor,&#8221; het die polisieman in Berlyn ges\u00ea. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34869\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitse polisiebaas waarsku dat Duitsland beheer verloor oor migrante&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34870,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6438,5227,21611,12614,21610],"class_list":["post-34869","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-asiel","tag-duitsland","tag-imgrasiekrisis","tag-immigrante","tag-rainer-wendt"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34869","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34869"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34869\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34870"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34869"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34869"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34869"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}