{"id":34851,"date":"2015-11-03T07:40:54","date_gmt":"2015-11-03T05:40:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34851"},"modified":"2015-11-04T07:08:59","modified_gmt":"2015-11-04T05:08:59","slug":"vsa-teen-die-toue-in-sirie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34851","title":{"rendered":"VSA teen die toue in Siri\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>By &#8216;n geskiedkundige byeenkoms op 30 Oktober 2015 in Wene, Oostenryk, het die w\u00eareld se groot moondhede ooreengekom dat die staatlike integriteit van Siri\u00eb behoue sal bly.<\/p>\n<p>Die besluite by die vergadering het die VSA se planne om Siri\u00eb te destabiliseer, erg geknou.<\/p>\n<p>China, Egipte, Frankryk, Duitsland, en ander EU-lidlande, Iran, Irak, Jordani\u00eb, Libanon, Oman, Qatar, Rusland, Saoedi-Arabi\u00eb, Turkye, die Verenigde Arabiese Emirate, die Verenigde Koninkryk, die Verenigde Nasies, asook die Verenigde State [&#8220;die deelnemers&#8221;] het vergader om die ernstige situasie in Siri\u00eb te oorweeg.<\/p>\n<p>Die deelnemers het vergader oor hoe om so gou as moontlik &#8216;n einde aan die geweld te bring dmv &#8216;n openhartige en konstruktiewe bespreking oor knelpunte. <\/p>\n<p>Terwyl aansienlike verskille steeds onder die deelnemers heers, het hulle &#8216;n wedersydse begrip oor &#8216;n aantal kwessies uitgespreek:<\/p>\n<blockquote><p>Siri\u00eb se eenheid, onafhanklikheid, territoriale integriteit en sekul\u00eare karakter fundamenteel is.<\/p>\n<p>Staatsinstellings sal dus ongeskonde bly en die regte van alle Siri\u00ebrs, ongeag etnisiteit of godsdienstige denominasie, moet beskerm word.<\/p>\n<p>Dit is noodsaaklik om al die diplomatieke pogings om die oorlog te be\u00ebindig, te bespoedig.<\/p>\n<p>Humanit\u00eare toegang sal verseker word oor die hele gebied.<\/p>\n<p>ISIS en ander terreurgroepe, soos deur die Veiligheidsraad van die VN aangewys, moet verslaan word.<\/p>\n<p>Ingevolge die 2012 Geneva Communique en VN-resolusie 2118, moet &#8216;n politieke proses lei tot geloofwaardige, inklusiewe, en nie-sektariese landsbestuur, gevolg deur &#8216;n nuwe grondwet en verkiesings. <\/p>\n<p>Hierdie verkiesings moet onder VN-toesig plaasvind, maar die Siriese mense sal oor die toekoms van Siri\u00eb besluit.<\/p><\/blockquote>\n<p>Die Amerikaanse president, Barack Obama het intussen dosyne Spesmagte in Siri\u00eb ontplooi om ISIS-terroriste te beskerm teen Russiese lugaanvalle.<\/p>\n<p>Obama het die onderneming gegee dat Amerikaanse soldate nie by gevegte betrokke sal raak nie. <\/p>\n<p>Obama s\u00ea die ontplooiiing is net &#8216;n voortsetting van die hulp wat Amerika reeds aan &#8220;gematigde&#8221; insurgente, oftewel ISIS, verskaf. <\/p>\n<p>Die Wit Huis het Vrydag aangekondig dat byna 50 lede van die Spesmagte na Siri\u00eb gestuur word om opposisiemagte op te lei, raad te gee en by te staan. <\/p>\n<p>Nadat die VSA se betrokkenheid in Siri\u00eb met ISIS-terroriste op die lappe gekom het, moet die Pentagon bontstaan om vure dood te slaan.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>By &#8216;n geskiedkundige byeenkoms op 30 Oktober 2015 in Wene, Oostenryk, het die w\u00eareld se groot moondhede ooreengekom dat die staatlike integriteit van Siri\u00eb behoue sal bly. Die besluite by die vergadering het die VSA se planne om Siri\u00eb te destabiliseer, erg geknou. China, Egipte, Frankryk, Duitsland, en ander EU-lidlande, Iran, Irak, Jordani\u00eb, Libanon, Oman, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34851\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA teen die toue in Siri\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34855,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5311,5227,7843,1093,7402,4970,13127,10774,21605,18485,2078,10713,10641,7829,8793,4635,2848],"class_list":["post-34851","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-china","tag-duitsland","tag-egipte","tag-frankryk","tag-irak","tag-iran","tag-jordanie","tag-libanon","tag-oman","tag-qatar","tag-rusland","tag-saoedi-arabie","tag-sirie","tag-terreur","tag-turkye","tag-verkiesings","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34851","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34851"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34851\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34855"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34851"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34851"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34851"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}