{"id":34849,"date":"2015-11-02T08:40:58","date_gmt":"2015-11-02T06:40:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34849"},"modified":"2015-11-02T08:40:58","modified_gmt":"2015-11-02T06:40:58","slug":"trevor-noah-val-vas-met-siriese-poging","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34849","title":{"rendered":"Trevor Noah val vas met Siriese poging"},"content":{"rendered":"<p>Na Jon Stewart se vertrek uit die propagandaput van <em>The Daily Show<\/em>, het <em>Comedy Central<\/em> vroe\u00ebr aangekondig dat hy deur die 31-jarige bruin Suid-Afrikaanse komediant, Trevor Noah vervang sal word.<\/p>\n<p>Noah is met groot fanfare as die &#8220;vars gesig&#8221; van die Amerikaanse Demokrate se kommunikasiepoging aangekondig.<\/p>\n<p>Sy aanstelling het egter nog geen beduidende veranderinge aan die anti-Russiese retoriek <em>The Daily Show <\/em>beteken nie, en dit wil voorkom asof Noah al hoe meer verstengel raak in geopolitieke verwikkelinge waarvan hy geen snars verstaan nie.<\/p>\n<p>Dit is nie bekend of Noah ook direk met president Barack Obama skakel soos die vorige gasheer nie.<\/p>\n<p>Stewart het dikwels privaat met Obama vergader om sy daaglikse propagandalysie op te stel, dus is dit waarskynlik dat Viacom nie sommer sal afsien van hul gewone werkwyse nie.<\/p>\n<p>Die &#8220;humor&#8221; wat Noah inspan is veral gemik op jong volwassenes om hulle te verwar oor die krisis in Siri\u00eb.<\/p>\n<p>Danksy die <em>Daily Show<\/em> se onvoorwaardelike trou aan die Obama-administrasie, kon Amerikaners tussen die ouderdomme van 18-35 glo dat Demokrate die party van vrede en liefde is.<\/p>\n<p>Die program verkoop sprokies oor &#8220;gematigde Siriese rebelle&#8221; en die Oekra\u00efne se &#8220;gematigde Nazi&#8217;s&#8221;.<\/p>\n<p>Intussen het Amerikaanse amptenare in die openbaar erken dat daar ongeveer vyf gematigde Siriese rebelle oor is, nadat die res oorgeloop het na ISIS.<\/p>\n<p>Die &#8220;gematigde Nazi&#8217;s&#8221; in die Oekra\u00efne vertoon gereeld Nazi-simbole terwyl hulle geweld pleeg asook aanmoedig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Na Jon Stewart se vertrek uit die propagandaput van The Daily Show, het Comedy Central vroe\u00ebr aangekondig dat hy deur die 31-jarige bruin Suid-Afrikaanse komediant, Trevor Noah vervang sal word. Noah is met groot fanfare as die &#8220;vars gesig&#8221; van die Amerikaanse Demokrate se kommunikasiepoging aangekondig. Sy aanstelling het egter nog geen beduidende veranderinge aan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34849\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Trevor Noah val vas met Siriese poging&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6726,18775,8000,6002,10641,21603,21604],"class_list":["post-34849","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-barack-obama","tag-daily-show","tag-humor","tag-propaganda","tag-sirie","tag-trevor-noah","tag-viacom"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34849","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34849"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34849\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34849"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34849"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34849"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}