{"id":34847,"date":"2015-11-02T08:21:14","date_gmt":"2015-11-02T06:21:14","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34847"},"modified":"2015-11-02T08:21:14","modified_gmt":"2015-11-02T06:21:14","slug":"egipte-se-russiese-vliegramp-was-tegniese-fout","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34847","title":{"rendered":"Egipte s\u00ea Russiese vliegramp was tegniese fout"},"content":{"rendered":"<p>Die Russiese ministerie van buitelandse sake het gewaarsku dat dit nog te vroeg is om te bespiegel oor die moontlike verloop van die gebeure wat gelei het tot die vliegramp in Egipte.<\/p>\n<p>Die Russiese passasierstraler, &#8216;n Airbus A321, met 224 mense aan boord het Saterdagoggend vroeg in Sina\u00ef, Egipte, neergestort.<\/p>\n<p>Die vliegtuig, &#8216;n huurvlug, het van die toeristemekka Sharm el-Sheikh in Egipte opgestyg maar kort daarna het die vlie\u00ebniers glo \u2019n tegniese fout by lugruimbeheerders aangemeld.<\/p>\n<p>&#8220;Hoe kan ons praat oor enige weergawes, as ons spesialiste pas begin het om deur die wrakstukke van die ongelukstoneel te sif?&#8221; het die ministerie se woordvoerder Maria Zakharova aan Rossiya 1 TV-kanaal ges\u00ea.<\/p>\n<p>Zakharova het geduld gevra en ges\u00ea feite eerder enige spekulasie rondom die tragedie moet oorweeg word. Sy het ges\u00ea dat die Egiptiese owerhede hul volle ondersteuning en samewerking gee.<\/p>\n<p>Egiptiese owerhede het vroe\u00ebr ges\u00ea dat die vliegtuig nie afgeskiet is nie, en vuilspel uitgesluit. <\/p>\n<p>Alhoewel die Russiese regering nog geen &#8216;n omvattende verklaring vrygestel het nie, het Reuters berig dat &#8216;n &#8220;groep verbonde aan die Islamitiese Staat&#8221; verantwoordelikheid vir die ongeluk aanvaar het.<\/p>\n<p>Intussen het die VSA ook bekendgemaak dat &#8216;n Duitse klets\u00adrymer in &#8216;n lugaanval in Siri\u00eb gedood is.<\/p>\n<p>Denis Cuspert, wat sy naam na Abou Maleeq verander het, is in Berlyn gebore en was eens \u2019n gewilde <em>rapper <\/em>wat opgetree het onder die naam Deso Dogg. In 2012 het hy glo by ISIS aangesluit en lede gewerf.<\/p>\n<p>In een propagandavideo hou Cuspert selfs afgekapte kop vas.<\/p>\n<p>Volgens Amerikaanse beamptes is Cuspert en twee ander mense dood in \u2019n lugaanval wat op 16 Oktober uitgevoer is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Russiese ministerie van buitelandse sake het gewaarsku dat dit nog te vroeg is om te bespiegel oor die moontlike verloop van die gebeure wat gelei het tot die vliegramp in Egipte. Die Russiese passasierstraler, &#8216;n Airbus A321, met 224 mense aan boord het Saterdagoggend vroeg in Sina\u00ef, Egipte, neergestort. Die vliegtuig, &#8216;n huurvlug, het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34847\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Egipte s\u00ea Russiese vliegramp was tegniese fout&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7843,17039,2078,7829,13090],"class_list":["post-34847","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-egipte","tag-isis","tag-rusland","tag-terreur","tag-vliegongeluk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34847","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34847"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34847\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34847"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34847"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34847"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}