{"id":34819,"date":"2015-10-30T07:24:15","date_gmt":"2015-10-30T05:24:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34819"},"modified":"2015-10-30T07:24:15","modified_gmt":"2015-10-30T05:24:15","slug":"nog-n-msf-hospitaal-in-aanval-verwoes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34819","title":{"rendered":"Nog &#8216;n MSF-hospitaal in aanval verwoes"},"content":{"rendered":"<p>\u2019n Hospitaal van Dokters sonder Grense (MSF) in Jemen is vandeesweek in \u2019n missielaanval verwoes.<\/p>\n<p>Die Saoedi-beheerde koa\u00adlisie ontken verantwoordelikheid vir di\u00e9 voorval.<\/p>\n<p>Mego Terzian, voorsitter van MSF, het in Parys, Frankryk ges\u00ea hulle sal nie meer dokters na gevaarlike plekke stuur sonder waarborge nie.<\/p>\n<p>Die koalisie het in Maart in Jemen se burgeroorlog ingegryp nadat die Jemen\u00aditiese regering deur die Iranse geallieerde Houthi-magte uit die kussings gelig is.<\/p>\n<p>Sedert die koalisie se ingryping het die stygende dodetal egter tot groot kommer by menseregtegroepe gelei.<\/p>\n<p>Die hospitaal, in die Heedan-distrik van Saada, is verskeie kere getref, maar die personeel kon vlug nadat die operasiesaal, wat in daardie stadium leeg was, getref is. Die kraamsaal is daarna getref.<\/p>\n<p>Die staatsagentskap Saba berig dat ander lugaanvalle \u2019n nabygele\u00eb meisieskool getref en verskeie huise beskadig het.<\/p>\n<p>Brig.genl. Ahmed Asseri, woordvoerder van die koa\u00adlisie, s\u00ea dit was nie hulle wat die lugaanvalle uitgevoer het nie, maar dat ondersoek ingestel sal word.<\/p>\n<p>Twee en twintig mense, insluitende 12 MSF-lede, is dood nadat \u2019n MSF-hospitaal op 3 Oktober in \u2019n Amerikaanse lugaanval in Koendoez in Afganistan getref is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Hospitaal van Dokters sonder Grense (MSF) in Jemen is vandeesweek in \u2019n missielaanval verwoes. Die Saoedi-beheerde koa\u00adlisie ontken verantwoordelikheid vir di\u00e9 voorval. Mego Terzian, voorsitter van MSF, het in Parys, Frankryk ges\u00ea hulle sal nie meer dokters na gevaarlike plekke stuur sonder waarborge nie. Die koalisie het in Maart in Jemen se burgeroorlog ingegryp &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34819\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nog &#8216;n MSF-hospitaal in aanval verwoes&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16603,5291,16602,14198],"class_list":["post-34819","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-dokters-sonder-grense","tag-jemen","tag-msf","tag-saudi-arabie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34819","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34819"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34819\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34819"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34819"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34819"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}