{"id":34817,"date":"2015-10-30T07:09:15","date_gmt":"2015-10-30T05:09:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34817"},"modified":"2015-10-30T07:09:59","modified_gmt":"2015-10-30T05:09:59","slug":"nigeriese-boete-teen-mtn-oordrewe-se-ontleders","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34817","title":{"rendered":"Nigeriese boete teen MTN oordrewe s\u00ea ontleders"},"content":{"rendered":"<p>Nigeri\u00eb se regering loop die risiko om beleggers af te skrik wat die land nie kan bekostig om te verloor nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Boete van $5,2 miljard teen die land se grootste selfoon-maatskappy, MTN, s\u00ea ontleders is oordrewe.<\/p>\n<p>Met &#8216;n ekonomie wat steier onder lae oliepryse, beperkings op die geldeenheid en geen minister van finansies, het Nigeriese owerhede hulself geen guns bewys om een van hul grootste buitelandse beleggers so stief te behandel nie.<\/p>\n<p>Die oordrewe boete is gelykstaande aan meer as 20 persent van die Johannesburgse MTN se markwaarde.<\/p>\n<p>Nigeri\u00eb se telekommunikasie-reguleerder het MTN di\u00e9 week beboet, o\u00ebnskynlik vir die versuim om kli\u00ebnte te ontkoppel met ongeregistreerde SIM-kaarte en met onvolledige data.<\/p>\n<p>Di\u00e9 besluit het daartoe gelei dat die aandele met 19% gedaal het. Nigeri\u00eb is MTN se grootste mark, waar 62 miljoen kli\u00ebnte die diens gebruik.<\/p>\n<p>Die grootte van die boete lyk nie of dit enige betrekking op die omvang van die beweerde misdryf het nie, het markontleders in Londen ges\u00ea.<\/p>\n<p>Vertroue in president Muhammadu Buhari is stadig besig om te verdamp. Die oud-milit\u00eare leier moet nog sy kabinet aanwys, na vyf maande in die amp.<\/p>\n<p>Die versuim het bygedra tot &#8216;n beleidsvakuum in die bewind van Afrika se grootste olie-produsent.<\/p>\n<p>Die internasionale graderingsagentskap, Moody&#8217;s het intussen sy vooruitsig vir die selfoonreus, MTN na negatief aangepas weens die potensi\u00eble skade wat die boete kan bring.<\/p>\n<p>Nigeri\u00eb is verantwoordelik vir sowat &#8216;n derde van MTN se inkomste. <\/p>\n<p>Die maatskappy is glo reeds in samesprekings met die reguleerder betrokke om die boete te verminder.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nigeri\u00eb se regering loop die risiko om beleggers af te skrik wat die land nie kan bekostig om te verloor nie. &#8216;n Boete van $5,2 miljard teen die land se grootste selfoon-maatskappy, MTN, s\u00ea ontleders is oordrewe. Met &#8216;n ekonomie wat steier onder lae oliepryse, beperkings op die geldeenheid en geen minister van finansies, het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34817\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nigeriese boete teen MTN oordrewe s\u00ea ontleders&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[15377,16277,21595,10837,16382],"class_list":["post-34817","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-boete","tag-mtn","tag-selfoonreus","tag-sim-kaarte","tag-telekommunikasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34817","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34817"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34817\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34817"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34817"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34817"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}